Die weerdiens het ook waarskuwings vir swaar donderstorms uitgereik vir dele van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.
Alles vir Woensdag 17 Maart 2021
US kry wind van voor oor Afrikaans
“Dit is duidelik dat Engels as die openbare taal op die kampus bevorder word, terwyl die gebruik van Afrikaans as die probleemtaal afgeskaal word.”
Harris se Thiem-sege was g’n vloekskoot
Om ’n uitdrukking te gebruik waarvoor die jonges so lief is; ’n mens kon duidelik in die tweede stel sien dat Thiem “oor” die wedstryd was.
Om talig uit te sluit
Aan die een kant klou jy verbete vas aan staatsbeheer van mislukkings soos die SAL en Eskom, maar terselfdertyd maak jy van ’n regverdige taalbedeling so ’n perfekte gemors dat moedertaalgemeenskappe nie anders kan as om taalinstellings, soos skole en universiteite, te privatiseer nie.
Resep: Biltongmuffins met stingeluie
Maklik, lekker en perfek vir ʼn kosblik.
Kinders in Mosambiek onthoof
“Ons nedersetting is in die nag aangeval en die huise is aan die brand gesteek.”
Skors OB nóú, vra DA
“Die voortgesette blootstelling aan die OB se onbevoegdheid kan nie toegelaat word nie.”
Ondersoek ná seksvideo in tronk
ʼn Beampte van korrektiewe dienste is in die sop nadat ʼn video van haar en een van die gevangenes versprei is.
Oom Kosie (95) en tannie Sus (83) haak af tydens pandemie
Tannie Sus woon in ʼn ouetehuis en oom Kosie sou daar by haar intrek, maar hulle wou nie saambly voordat hulle getroud was nie.
NVG wil hofbesluit oor Bongo laat omkeer
Bongo, ʼn oudminister, is van omkopery beskuldig, maar in die hooggeregshof kwytgeskeld.
Vier in taxibedryf al dié maand vermoor
ʼn Reusesoektog is na die aanvallers van stapel gestuur.
Brand by parlement rig skade aan
Die brand het in die Ou Volksraadgebou uitgebreek.
Covid-19-statistieke: Effens meer nuwe gevalle aangemeld
Hier is die jongste Covid-19-syfers.
Gedagte vir die dag: Help my tog!
Luister, Here, en wees my genadig. Help my tog, Here! (Psalm 30:11)