Die rassismekaart is ’n maklike en desperate poging om aandag van onbevoegdheid en korrupsie af te lei.
Alles vir Donderdag 18 Maart 2021
Cheetahs pak Pumas met Potgieter
Oudbok sal saam met Oupa Mohoje en Chris Massyn die Bloemfonteiners se lostrio vorm.
BMW G 310 GS – ʼn Jaar later
Brian Cheyne het aan die begin van 2020 vir hom ’n BMW G 310 GS gekoop en gee nou na ’n jaar se eienaarskap terugvoer.
SA paaie gevaarlikste ter wêreld – verslag
Meer as die helfte van SA se padsterftes kan aan dronkbestuur toegeskryf word.
Potgieter begin saam met groot CrossFit-honde blaf
Onder die top-10-atlete pryk ’n trotse Afrikaanse van met die Suid-Afrikaanse vlag wat langsaan wapper.
Rekordgetal klagtes ontvang oor reaksie op Meghan-onderhoud
Die Britse uitsaaier en joernalis Piers Morgan se kommentaar oor Meghan Markle op die geselsprogram “Good Morning Britain” het ʼn rekordgetal klagtes ontvang.
Vertragings by hawens knou granaatbedryf
Ten spyte van ʼn uitstekende oes en markaanvraag, sit granate in die hawens vas en is daar ʼn tekort aan pakhuise en verkoelingsfasiliteite.
Mishandelde vrou, kinders van plaas gered
Die man het na bewering sy 15-jarige stiefdogter seksueel mishandel en sy 10-jarige stiefseun aangerand.
Miljoene liters ongekontrakteerde wyn gee boere kopseer
Suid-Afrikaanse wynboere het verlede jaar amper die helfte minder wyn as voorheen plaaslik verkoop.
Verbeter jou produktiwiteit met dié 8 gewoontes
Voel jy ook soms asof jou doenlysie onveranderd gebly het na ʼn lang werksdag waar jy heeltyd besig was? Hier is hulp.
Sewentien partye tot Nederlandse parlement verkies
Die meeste partye, sedert Nederland in 1918 met ’n proporsionele kiesstelsel begin het, is Woensdag tot die Nederlandse parlement (die Tweede Kamer) verkies.
Betogende studente met outomatiese geweer betrap
’n Outomatiese geweer van Israeliese fabrikaat met ’n gelaaide magasyn is in die voertuig gevind.
Kyk: Leerders geskors na boelievoorval voor skool
In die video kan gesien word hoe ʼn groep leerders ʼn ander leerder in die pad voor die skool aanval.
Vrouespelers maak trots teen Indië
Lee, Ismail en Kapp tel onder wêreld se bestes nadat Proteas reeks met 4 – 1 teen Indië beklink.
Hulde aan ‘grootse vlieëniers’ wat in vliegongeluk sterf
Brig.genl. Mongezi Kweta, ʼn woordvoerder van die weermag, sê ʼn ondersoek na die noodlottige voorval word gedoen om die oorsaak en die gebeure wat daartoe gelei het, vas te stel.
ANC ‘erken’ selektiewe hulp in toerismebedryf is vir transformasie – VF Plus
Du Toit sê die bedryf is boonop afhanklik van toeriste van alle lande wat hul geld hier kom bestee – ongeag watter ras hulle is.
Beurtkrag Donderdag (tydelik) opgeskort
Die kragvoorsiener sê hy gaan beurtkrag opskort om mense toe te laat om te rou oor koning Goodwill Zwelithini.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 500 nuwe gevalle
Meer as 9,5 miljoen Covid-19-toetse is sedert die uitbreking van die pandemie in Suid-Afrika gedoen.
Gedagte vir die dag: Vriende vir altyd
Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. As een mens val, kan sy vriend hom ophelp. (Prediker 4:9-10)