Die departement het eindelik erken dat Ivan Cloete die afgelope nege jaar onregverdig behandel is.
Alles vir Saterdag 20 Maart 2021
Dit is Harris teen ‘geheime wapen’ in eindstryd
Die Suid-Afrikaner het reeds die geskiedboeke herskryf deur die eerste kwalifiserende speler te word om in die Dubaise eindstryd te speel; dit is nou tyd om ’n verdere inskrywing te maak.
Covid-19-statistieke: SA sterftes nou meer as 52 000
Dít terwyl meer as 1 400 nuwe gevalle aangemeld is.
Amerikaanse PGA-reeks: Moeë Westwood betaal die prys
Wanneer jy die dag 47 jaar oud is, staan daar niks in jou pad om gholftoernooie te wen nie, maar dan luister jy ook maar na jou liggaam.
Gedagte vir die dag: Moeg geswoeg
Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. (Jesaja 40:28)