Die polisie het ʼn oproep van ʼn gastehuis ontvang nadat die gastehuis ʼn liggaam in een van hul eenhede aangetref het
Lees meerAlles vir Vrydag 26 Maart 2021
Een sterf toe voertuig bo-op padversperring beland
ʼn Vrou en kind is ook in die ongeluk beseer.
Djihadiste keer SA’ners in Mosambiekse hotel vas
Mosambiekse soldate het ʼn aanval op djihadiste militante geloods, nadat militante die Mosambiekse kusdorp Palma ingeval het.
Polisie staak soektog na vermiste matrikulant op skoolterrein
Emile Smit (18) is Woensdag net ná 12:00 vir die laaste keer by die skool in die Agter-Paarl gesien.
ToekomsVenster: Ons kon dit nie so los
Ons gebed dat “die Koninkryk van God op aarde sal kom” is toe veel meer prakties, alledaags en gewoon as wat meeste van ons gedink het.
Kaapstad wil vraghawe na Saldanha verskuif
Die stad voer aan dat die woeste Kaapse winde dit soms moeilik maak om vrag by die Kaapstadse hawe te skuif.
Kunsmusiek Sondag in Foxwood
Opera-aanhangers kan hul Sondag verlustig in uitvoerings van bekende arias, Broadway-treffers en Suid-Afrikaanse kunsmusiek.
Nepal verwelkom eerste Everest-klimmers ná jaar
Tibet se kant van die berg bly egter steeds vir buitelanders gesluit.
Europese avontuur wink vir SA spanne
Die Suid-Afrikaners sal met ’n spul plaaslike derby-wedstryde begin wanneer die aksie op 24 April afskop, maar hulle kan van die vierde ronde met Europese spanne te doen kry.
Sol-Tech se R300 miljoen-kampus in gebruik geneem
Bouwerk het in September 2019 begin. Daar is minder geld bestee as waarvoor aanvanklik begroot is en die projek is vroeër afgehandel as beplan.
Aansoektydperk vir Wes-Kaapse skole verleng
Dit is egter die laaste verlenging, waarsku die departement.
Klein stootskraper, yslike skip in Suez-kanaal inspireer grappies
Internetgebruikers het vinnig die humor raakgesien in klein sleepbote en masjiengrawe wat die Ever Given (Evergreen) uit die Suez-kanaal moet druk en trek.
Mdluli ná lasbrief eindelik in hof
Mdluli wil hê die staat moet vir sy regskoste betaal omdat die klagte teen hom – volgens hom – verband hou met sy werk in diens van die polisie.
Nuuskommentaar: ʼn Jaar van inperking of ʼn jaar van bevryding?
Die manier waarop die ANC die pandemie hanteer het en mense se reaksie hierop het op grondvlak onherroeplik verander.
Vrystaatse man verdwyn spoorloos
Sydney Cooper is Dinsdag die laaste keer gesien.
Meer as R230 miljoen vir Van Gogh-skildery
Een van die paar skilderye van Vincent van Gogh wat nog in privaat besit is, is Donderdag vir meer as €13 miljoen (meer as R230 miljoen) op ʼn Sotheby’s-veiling verkoop.
Ma, dogter gewond tydens roof op kleinhoewe
Die verdagtes het nie ’n woord tydens die aanval gesê nie.
Onveranderde rentekoers verwelkom
Rentekoersverhogings kan wel later in die vooruitsig wees.
Strenger inperking oor Paasnaweek ‘sinneloos’
Kenners meen Suid-Afrikaners behoort nie ’n derde virusgolf oor die volgende vier weke te verwag nie.
Trane toe TV-boere moet kies
“Sy is anders en uniek in die manier wat sy dinge doen; sy is ʼn tipiese huisvrou en ek is seker sy gaan ʼn ongelooflike ma wees.” Vermy dié berig as jy Donderdagaand se episode misgeloop het.