Slegs ongeveer ʼn derde van die olifantbevolking is oor in Afrika, vergeleke met 50 jaar gelede.
Lees meerAlles vir Saterdag 27 Maart 2021
Griekwas, Pumas klim onder mekaar in
Daar was op die oog af nie baie op die spel in die voorbereidingswedstryd Saterdag in Kimberley tussen die rugbyspanne van Griekwas en Pumas nie.
Beskermde SA-bome maak dalk plek vir Chinese projek
Indien die projek voortgaan, sal 109 000 bome, insluitend kremetart-en maroelabome in Limpopo in die slag bly.
Liggaam van atleet naby Tafelberg gevind
Mike Reilly word sedert verlede Sondag vermis.
Geen inentings vir medici in weermag
Die nasionale verdedigingsvakbond dreig nou met regstappe indien die weermag nie eersdaags begin om hul lede in te ent nie.
Jong SA’ner vermis ná djihadiste Palma inval
Die 21-jarige Francois van Niekerk werk vir sy pa se sakeonderneming in Mosambiek en word sedert Woensdag vermis.
60-jarige op plaas in Oos-Kaap aangeval
Die verdagtes het ʼn vuurwapen op hom gerig en hom in die kluis toegesluit.
Steeds geen beslissing in soveelste Israelse verkiesing
Selfs binne Israel se twee onversoenbare politieke blokke is geweldige verskille.
Sóveel kos skade weens betogings by universiteite
Van die universiteite het meer as R20 miljoen se skade gely weens gewelddadige studentebetogings in 2020.
Foto’s: ʼn Lieflike Saterdag in Paternoster
Die strande is spierwit en skoon. Hier en daar stap ʼn gesin met ʼn groot hond wat na die vlak branders hap en tussen stukke seewier baljaar.
Minstens een SA’ner dood tydens geweld in Mosambiek
Die Suid-Afrikaner het glo saam met ander buitelanders van die djihadiste probeer vlug toe hy dood is.
Wêreldekonomie bloei weens skip in Suezkanaal
Die skip is omtrent so lank soos vier rugbyvelde agtermekaar staangemaak.
Durbaniete laat Bulle in Haaitenk spartel
Die Haaie het die wedstryd in die eerste 40 minute van die wedstryd gewen; om ’n rustydagterstand van 31 – 5 uit te wis was dalk ’n bietjie te veel van ’n jong span sonder Duane Vermeulen gevra.
Covid-19: Meer word gesond as wat positief toets
Suid-Afrika het Vrydag aansienlik minder gesondheidswerkers ingeënt as wat die regering Donderdag gedoen het.
Twee SA’ners deur na finaal van WGC-putjiespeltoernooi
Frittelli is die laagste gekeurde speler wat sedert die ontstaan van die toernooi in 2015 dit kon regkry om tot die uitspeelrondes deur te dring.
RKK vra ‘dieper denke’ oor grondhervorming
“As mense die bepalings oor die rol van die hof in die proses behoorlik bestudeer sal hulle minder paniekbevange wees, want die voorgestelde bewoording van die wysiging gee wye diskresie aan die hof.”
Polisieman pers B&B-eienaar glo af
Die polisiekonstabel het glo gedreig om die eienaar van ʼn gastehuis in hegtenis te neem tensy hy R60 000 aan die polisieman betaal.
Gedagte vir die dag: Waarskuwing
“Hierdie dinge sê ek vir julle sodat julle nie afvallig word nie”. (Johannes 16:1)