Die maksimum getal mense wat ʼn openbare geleentheid mag bywoon, is ook gewysig.
Lees meerAlles vir Dinsdag 30 Maart 2021
Ouer SA’ners dán ingeënt
Meer as 2 000 inentingspunte in die staatsektor en die private sektor is reeds geïdentifiseer.
Volg president se toespraak híér
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting strenger inperkingsmaatreëls aankondig in die aanloop tot Paasnaweek.
Covid-19 knou ook inkomste in tolgeld
Motoriste het kragtens die jongste beskikbare syfers binne een jaar meer as R2 miljard aan tolgeld betaal by die tolhekke op die N3-hoofweg tussen Johannesburg en Durban.
Bende wat slagoffers op Facebook lok, vasgetrek
Die slagoffers is gewoonlik na ʼn huis gelok waar ʼn vrou hulle ingewag het, net om later deur twee gewapende mans oorval te word.
Werkskepping: Minder voltyds aangestel
Die getal mense wat werkloos is, het egter sedert Desember 2019 toegeneem.
Departement wil proses vir boedels, trusts vergemaklik
Registrasie van boedels en trusts sal dalk eersdaags aanlyn gedoen kan word.
ToekomsVenster: Verkondig die volle Evangelie
Hoe wil en kan God my gebruik om hierdie wêreld gestadig maar beslis deur my lewe en optrede te beïnvloed?
Wiele2Wiele toets ’n 4×4-koning
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met ʼn 4×4-koning wat ʼn ryke geskiedenis van 41-jaar het – die Mercedes-Benz G 400d.
Nóg ʼn brandstofskok kom
Die algemene brandstofheffings én die heffing vir die Padongelukkefonds tree volgende week in werking.
#Gaanjagdag gooi reddingsboei vir wildboere
Die nood onder wildboere is groot omdat buitelandse jagters hulle nie tydens die inperkingstyd van ʼn inkomste kan voorsien nie.
Vanderbijlpark-skietery: ‘Die leemte is te groot’
Vir Johan en Catherina Hebler is daar nog soveel vrae oor die gebeure wat tot die dood van hul oudste seun, Nathan, verlede maand buite ʼn kitskoswinkel gelei het.
Ramaphosa sê dalk vanaand oor strenger inperking
Bewerings doen die ronde dat Suid-Afrikaners dalk droëbek oor die Paasnaweek gaan moet sit.
Restaurantbedryf ná ’n jaar van inperkings
Meer as 3 600 restaurante het as ʼn direkte gevolg Covid-19 gesluit.
Nuwe aanklagte teen Ghislaine Maxwell
Die nuwe aanklagte teen Maxwell voeg ʼn nuwe slagoffer by haar klagstaat en verleng die tydperk van haar beweerde oortredings.
Saak teen oudminister se vrou teruggetrek
Norma Mngoma is daarvan beskuldig dat sy Malusi Gigaba se luukse motor gekrap het.
Haas se skilpadkar blus nie Schumi-vuur
“Ek dink egter dat ek baie geleer het en hopelik kan ek dit in iets positief vir die volgende wedren omskep.”
Vermiste vrou se liggaam op rugbyveld gevind
Die vrou se familie het bekommerd geraak toe sy nie haar selfoon antwoord nie.
Moria-byeenkoms vanjaar wéér van die baan
Intussen beywer kerke en geloofsorganisasies hul daarvoor dat kerke tydens Paasfees oopbly.
Sentrum veilig ná bomdreigement
Die Kolonnade-winkelsentrum in Pretoria het Dinsdagoggend ʼn bomdreigement ontvang.