Emiel Smit is Donderdag laatmiddag met sy ouers herenig.
Lees meerAlles vir Donderdag 1 April 2021
Inentings in Europa ‘onaanvaarbaar’ stadig – WGO
Slegs 10% van die algehele bevolking in Europa het in dié stadium al een dosis van ’n entstof ontvang.
J&J-entstof goedgekeur vir kommersiële gebruik
Dít nadat die entstof vantevore slegs vir navorsingsgebruik goedgekeur is.
3 vas oor sakeroof, kaping
Daar word vermoed dat die verdagtes moontlik deel is van ’n misdaadsindikaat nadat die polisie beslag gelê het op onder meer gesteelde voertuie en springstowwe.
Opwinding, kommer oor kodering, robotika in skole
Die SOS sê hy is bekommerd oor die vereiste dat elke skool ʼn ingerigte rekenaarsentrum moet hê en die rol wat die onderwysdepartement hierin gaan speel.
ToekomsVenster: ’n Taal wat almal verstaan
Trouens leer die Woord van die Here ons nie juis dat die liefde vrees oorwin nie?
Skukuza-hof ná regstryd weer oop
SANParke sê hy is verheug dat onsekerheid oor die hof se toekoms nou uit die weg geruim is.
Miljoene van Guptas se Sahara Computers verbeurd verklaar
Sowat R19,6 miljoen van die maatskappy is ter sprake.
Moto Guzzi V7 Racer – 100 jaar lange erfenis in een motorfiets
Oor die jare het Moto Guzzi voortgebou op die V7 en ná meer as 50 jaar verskyn die V7 III. Ek het die voorreg gehad om met hierdie fiets te ry in Moto Guzzi se eeufeesjaar.
Politici in Nederland, België stel parlementêre vrae oor US-taalbeleid
Volgens Bosma het hy besluit om die inisiatief te neem nadat hy die artikel “US kry wind van voor oor Afrikaans” op Maroela Media gelees het.
Pa in hof vir seun se moord
’n Rusie het glo Jacques Ferreira se skietdood tot gevolg gehad.
Dowe skoolseun neem eie lewe
Die skoolseun en sy meisie het glo ’n uitval gehad.
Foto’s: Sjokolade uit Anglo-Boereoorlog in solder gevind
Sjokolade wat koningin Victoria 121 jaar gelede aan soldate in die Tweede Vryheidsoorlog gestuur het, is in ʼn solder gevind.
Nuuskommentaar: Engels! Engels! Alles Engels!
Al is dit net uit beginsel móét ʼn mens hierdie verengelsing teenstaan as jy ruimte en respek vir jou taal wil hê.
AfriForum Jeug help NSFAS-studente registreer
AfriForum staan die studente by in die saak rakende hul finansiering van NSFAS wat glo onregmatig opgeskort is.
Groot verwarring oor vervoer van drank
ʼn Regskenner sê ʼn blote aankondiging sonder ʼn meegaande aankondiging in die Staatskoerant dra nie gewig nie.
Video: Onteiening, beslaglegging en die waarde van eiendom
“Die punt is ons moet nie dink dat al die mag by die regering lê om ingevolge ʼn grondwetlike wysiging te doen wat hy wil nie. Mag is verspreid oor die hele gemeenskap heen.”
Luister in 3 minute: Onteiening, SAL en rentekoerse bespreek
In vandeesweek se aflewering van “3 Minute, 3 Sake” gesels Gerhard van Onselen oor die kommentare op die regering se onteieningswetsontwerp. Hy kyk ook na die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die besluit om rentekoerse onveranderd te hou.
Vuurwarm SA-klerereeks ʼn suksesverhaal binne twee jaar
Burnt Studios was eers ʼn klein aanlyn onderneming wat die stigters op ʼn plaas sonder opvangs in Limpopo bestuur het, maar vandag is dit een van Suid-Afrika se bekendste klerereekse met derduisende volgelinge op sosiale media.
‘ABD’ land in Indië vir IPL
AB de Villiers het homself vandag by die Challengers se bio-veilige omgewing in Chennai aangesluit en RCB het hom op sosiale media met ’n “ruimteskip het geland”-inskrywing verwelkom.