Die laaste twee boulbeurte van die wedstryd het vir ’n verbroude vangskoot, ’n foutbal, ’n grenshou, ’n paaltjie en die uiteindelike wenlopies gesorg.
Lees meerAlles vir Vrydag 2 April 2021
ToekomsVenster: Goeie Vrydag – Vrede met God, jouself en ander
Jesus het klaar betaal. Leef uit sy liefdesversoening en deel die vrede met ander mense.
Oeps! Kind twiet per ongeluk op VSA-kernbevelraad se rekening
Sommige mense het geskerts en gesê dit is ʼn loodskode vir VSA se kernwapens. Anders het geraai die Pentagon het onder kuberkrakers deurgeloop. Sommige het selfs gedink dit is ʼn teken aan politieke samesweerders.
Dodetal styg in Taiwan-treinongeluk
“Ons sal beslis die oorsaak van die ongeluk bepaal wat so baie lewens geëis het.”
17de verdagte aangekeer oor moord op steroïedkoning
Die 42-jarige verdagte sal Dinsdag in die Kaapstadse landdroshof verskyn.
LP’s in Engeland veroordeel ‘verdelende’ virus-paspoorte
ʼn Groep Britse wetmakers het Vrydag ministers gewaarsku teen die instelling van “verdelende en diskriminerende” entstof-paspoorte.
Krieketlegende Tendulkar in hospitaal met Covid-19
Die Indiese krieketlegende Sachin Tendulkar is Vrydag in die hospitaal opgeneem, ses dae ná hy aangekondig het hy het Covid-19 opgedoen.
Hollywood: Britney ‘huil dae lank’ oor dokkie; TV-ster loop oues in
“Dit verg baie krag om die heelal te vertrou met jou ware weerloosheid, want ek word nog altyd geoordeel, beledig en deur die media verneder tot vandag toe.”
Jong ma kry longoorplanting ná Covid-19
Covid-19-pasiënte se longe word soms deur dié virus beskadig. In Mbali se geval was die skade egter onomkeerbaar. Haar enigste kans op oorlewing was ’n longoorplanting. “Ons is redelik seker dat ons die eerste span in Suid-Afrika is wat dit doen.”
Nuwe programrooster weens ‘geldbesparing’ vir RSG
Radio Sonder Grense (RSG) het verskeie programverskuiwings aangekondig wat vanaf Maandag by dié Afrikaanse radiostasie in werking tree.
Drie vroue sterf op Goeie Vrydag
Die voertuig was na bewering deel van ʼn begrafnisstoet van een van die plaasgemeenskappe.
Covid-19: Minstens 55 gevalle by Tuks aangemeld
Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys, het ʼn beroep op studente, dosente en personeellede gedoen om waaksaam te bly en aan Covid-19-regulasies te voldoen met die aanvang van die 2021- akademiese jaar.
Munisipale bestuurder vas oor bedrog van R100 miljoen
ʼn 39-jarige man is vandeesweek in Germiston in hegtenis geneem deur die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) oor bedrog en diefstal ter waarde van sowat R100 miljoen.
Paasfees-oordenking: ‘Om geseënd te wees’
“Mag my en jou lig juis die helderste skyn wanneer dit donker is.”
Taalgebruik: Is dit regtig ‘n anglisisme?
Nie alles wat soos Engels lyk of wat uit Engels afkomstig is, is ’n anglisisme nie. Taaltoffie stel ondersoek in.
Kruis van liefde: Skakel vandag in vir ’n Paasnaweek-bederf
Dié koorwerk word vandag net na 14:00 op RSG uitgesaai. Op dié manier kry soveel meer mense, hier én wêreldwyd, die geleentheid om na dié uitsonderlike oratorium te luister.
Talle sterf toe Taiwan-trein ontspoor
Die ongeluk is moontlik een van Taiwan se ergste spoorwegongelukke oor die afgelope paar dekades.
TV-boere het skoot hoog deur
“Ek dink dis veilig om te sê ons is reeds in ʼn verhouding.” Vermy hierdie berig as jy nog nie gisteraand se episode gekyk het en die verrassings wil bederf nie.
Petrol kos jou R1 duurder in April
Gwede Mantashe, die minister van minerale hulpbronne en energie, het wysigings in die petrolprys aangekondig wat van 7 April 2021 sal geld.
‘The Bachelorette’: Nog ʼn man waai vrywillig
“Dit gaan nie net oor wat ek wil hê nie, maar ook oor wat jy wil hê, en ek gaan jou nie smeek om te bly nie.”