Barabbas weet hy verdien die dood. Hy is ’n geweldenaar, ’n gevaar vir die samelewing wat al Romeinse bloed laat vloei het. Nie die ander Jesus nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 3 April 2021
Vier sterf in Limpopo-ongeluk
Vier persone is Saterdag dood in ʼn trompop ongeluk in Limpopo.
Agterstand is ingehaal by Suezkanaal
‘n Verkeersknoop wat veroorsaak is toe ʼn houerskip skuins in die Suezkanaal vasgesit het, is opgeklaar.
SANW gereed om SA’ners uit Mosambiek te help ontruim
Die Suid-Afrikaanse regering het sterk aanduidings gegee dat hy nie ondeurdag militêr by ‘n oorlogsituasie betrokke gaan raak nie, en beslis nie alleen nie.
Paasfees-oordenking: ‘ʼn Goeie dag vir geloofsvrae’
“Jesus het gevra: ‘My God, my God, waarom het U my verlaat?’ Dalk resoneer dié vraag nou meer as ooit met jou en my.”
SAL se vlieëniers staak die eerste keer ooit
Anders as gewoonlik, wanneer stakers daarop aandring om hul werk te behou of hul diensvoorwaardes te verbeter, dring die SAL-vlieëniersvereniging daarop aan dat sy lede afgedank word.
Herrie oor rugbykommentator wat spot-aksent gebruik
ʼn Nieu-Seelandse televisieaanbieder het publiek om verskoning gevra nadat hy Vrydag spottenderwys ʼn Asiese aksent gebruik het toe hy na Otago Highlanders se Japannese speler Kazuki Himeno verwys het ná ʼn Superrugby Aotearoa-wedstryd.
LinkedIn gee een week vakansie vir sy personeel se welstand
Die sosiale netwerk LinkedIn gee volgende week byna al sy 15 900 verlof in ʼn poging om uitbranding te voorkom en sy personeel die kans te bied om uit te rus.
Sewe sterf in VK weens bloedklonte ná AstraZeneca-inenting
Die mediese reguleerder in die Verenigde Koninkryk het Saterdag gesê van die 30 persone wat bloedklonte ontwikkel het ná hulle die Oxford-AstraZeneca-inenting ontvang het, het sewe gesterf.
Drie voor buskaartjiekantoor in PE doodgeskiet
Drie persone is Vrydagmiddag voor ʼn buskaartjiekantoor in Gqeberha (Port Elizabeth) doodgeskiet.
Twee gevonnis oor moord op munisipale beampte
Die man is vermoor en sy liggaam is in ʼn vlak graf op ʼn plaas in Standerton begrawe.
Internasionale oorsig: Geen lig aan die einde van die tonnel in Mianmar
Twee maande ná die militêre staatsgreep in Mianmar is dit duidelik dat die politieke krisis in dié land nog lank kan voortduur. Jaco Kleynhans ontleed die situasie en ander belangrike internasionale nuusgebeure.
Boek: ‘Nootvat. Kwashaal. Stapel.’ – Bernard Odendaal
’n Verlore jeugwêreld en vriende word onthou; daar word gedink aan kinders wat in diaspora verkeer. Stemminge, toonaarde en digvorme wissel mekaar af.
Kanse op matrieksukses beste in Gauteng en Vrystaat
Die minister het uitgewys dat die redes waarom leerders die skool verlaat voordat hulle matriek verwerf het, kompleks, uiteenlopend en dikwels op ‘n persoonlike vlak hartseer maar verstaanbaar is.
Foto’s: Lekkerbekkig in Elginvallei
Vir baie mense is ’n naweek weg die kans om die omgewing per fiets, te voet of te perd te verken. Ander kajak of zipline. Vir Maryke Roberts is dit oor die lekkerbekkigheid, die mense agter die bekende wynetikette en tyd om na die wolke te staar. En natuurlik om goeie wyne en kos te geniet, soos die Elginvallei maar te goed kan bied.
Vandalisering van skole kos vanjaar al R74,6 miljoen in drie maande
Vandalisering van skole landwyd het die land in die drie maande sedert 1 Januarie vanjaar reeds R74,6 miljoen gekos.
Justice Project SA se voorsitter oorlede
“Hy was ʼn onverskrokke vegter vir waarheid en geregtigheid.”
Rugby: Britse en Ierse Leeus-toere goud werd
Dís hoekom vanjaar se toer, ondanks die kloue van die Covid-19-pandemie wat ingeslaan het, so belangrik is, want as die toer nie plaasvind nie, sal dit die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) finansieel op sy knieë dwing.
Geen ANC-plan vir verpligte kwalifikasies in munisipaliteite
Stadsraadslede en munisipale amptenare word wel volgens die minister aangemoedig om hulself verder te bekwaam, maar daar is geen verpligting of vereiste vaardigheidsvlak, en geen vereiste bestuursvaardigheid of rekord van bestuursukses nie.
Wes-Kaapse munisipaliteite is verreweg beter, sê Stats SA
Statistieke Suid-Afrika se nie-finansiële sensus van munisipaliteite landwyd plaas die Wes-Kaap loshande bo (in die mate dat dit lyk na ‘n ander wêreld as die res van die land) wat elke aspek van suksesvolle munisipale dienslewering betref.