Die ster se welvaart het met meer as $200 miljoen vermeerder sedert Oktober.
Lees meerAlles vir Woensdag 7 April 2021
AstraZeneca: Bloedklonte moet aangedui word as ‘uiters seldsaam’
“ʼn Waarskynlike verduideliking vir dié seldsame newe-effekte is ʼn immuunreaksie op die entstof.”
Só lyk ‘n skool met ‘n 0%-matriekslaagsyfer
“Omdat hierdie skole so klein is, het hulle dikwels nie genoeg vakspesialiste op die personeel nie.”
IS-militante uit Mosambiek verjaag, sê president
Mosambiek se president Filipe Nyusi het Woensdag gesê rebelle van die Islamitiese Staat is uit Palma gedwing.
Thandi Modise-saak uitgestel
Thandi Modise, speaker in die parlement, word privaat vervolg op klagtes van dieremishandeling.
Drie verkragters van die Oos-Kaap sit lank
Een van die beskuldigdes, ʼn 15-jarige minderjarige, is gevonnis vir die verkragting van ʼn 48-jarige vrou.
Gordhan wen weer teen openbare beskermer in die hof
‘n Volbank regters van die Pretoriase hooggeregshof het reg tot appèl geweier aan die openbare beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane.
ToekomsVenster: Die lewe is te kort
Haal uit die porselein. Die lewe is hier, nou, in dié oomblik en meer as dit het ek en jy nie noodwendig nie.
Leier-jongboere hou oog op die toekoms
Die beoordelaars gaan ʼn moeilike taak hê om die wenner uit Vrystaat Landbou se Jongboerfinaliste te kies.
Luister: Maroela se landbouportaal skep ’n tuiskomplek vir boere
Boer, Maroela Media se splinternuwe landbouportaal, sal lesers wys dat landbou in Suid-Afrika iets is om op trots te wees.
Veeteeltkursus dek jongste tegnologie
Boere – oud en jonk, mans en vroue – het vanjaar hierdie diplomakursus bygewoon wat deur die UVS en die LRF aangebied word.
Ma pleit vir geregtigheid ná ongeluk gesin eis
“Ek het na die kar gehardloop en geruk. Ek het gehoop iemand daarbinne hoor my en reageer, maar daar was geen beweging nie.”
Bloem-stadsaal in ere herstel ná brand
Die polisie is in Junie 2017 na die stadsaal ontbied nadat rook by die gebou – wat dateer uit 1936 – uitgeborrel het.
Ford Ranger Thunder ʼn MacGyver-mes
Daar het nou al klomp mense die Ranger onder hande gehad, en hulle kan nie ophou kommentaar lewer oor hoe luuks die bakkie is nie – ook die gehalte aan die binneruim, hoe stil dit is in die kajuit en die uitstekende bougehalte.
DUT-kampusse gesluit ná hordes vir registrasie opruk
ʼn Fopnuusboodskap het mense genooi om op kampus vir toelating te gaan registreer wat ʼn toeloop van voornemende studente tot gevolg gehad het.
Onderwysminister ook gevra om in te gryp by Lesufi-debakel
“Indien hierdie uitlatings losstaande onder die loep geneem word, toon dit nie net ’n growwe miskenning van ons Grondwet nie, maar ook van die eed wat afgelê is om dit te handhaaf.”
Só werk jou kosvoorkeure
Wat is die belangrikste: die smaak, prys, gerief of voedingswaarde van kos?
Nuuskommentaar: Korrupsie is ʼn simptoom eerder as die siekte self
Die stryd tussen die sogenaamde hervormingsfaksie van Ramaphosa en die radikale ekonomiese transformasie-faksie van Magashule word beskryf as ʼn stryd om die siel van die ANC.
Stellenbosch vier dié naweek fees
Die naweek se feestelikheid heet “Kom Flikker en Flash”, en die Woordfees wil ruimtes wat tans leegstaan met lig en kuns vul en nuwe lewe blaas in ʼn dorp wat swaar deur die pandemie en die gepaardgaande verlies aan koopkrag en toerisme getref is.
Vraagteken oor miljoene vir enkele ‘landbouorganisasie’
Die DA sê daar is geen duidelikheid oor hoekom die geld uitbetaal is, hoe dit bestee is, óf wie daardeur bevoordeel is nie.