“Ek het vroeg al vergewe en die saak in God se hande gelos. Ons mis hulle verskriklik en is nog baie hartseer, maar ons het besluit om aan die goeie herinneringe vas te hou.”
Alles vir Sondag 11 April 2021
Prins Philip Saterdag gegroet
Die regering se inperkingsregulasies beperk roubeklaers tot net 30 mense by die begrafnis.
Glorie wag dalk vir Japan
ʼn Oorwinning in die Meesters, Ope of PGA was Hideki Matsuyama en sy landgenote egter nog nooit beskore nie.
Tribunaal bevind Hlophe skuldig
“Gegrond op bogenoemde bevindings het die tribunaal eenparig tot die slotsom gekom dat regterpresident Hlophe skuldig is aan growwe wangedrag.”
Proteas verloor nog ’n witbalkrieketwedstryd
Dalk verras die Proteas nog almal deur die komende T20-Wêreldbeker in Indië te wen en dit sal ’n baie mooi storie wees. Maar dit sal ook lekker wees as hulle vooraf ’n reeks kan wen.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 200 nuwe infeksies
Aktiewe gevalle in Suid-Afrika is steeds sowat 21 000.
Gedagte vir die dag: Verklaar vandag tot ’n feesdag
Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As jy my stem herken en die deur oopmaak, sal Ek na jou toe ingaan en ons sal die feesete saam geniet. (Openbaring 3:20)