Die minister van gesondheid sê dit is bloot ʼn voorsorgmaatreël en dat daar nog geen konkrete bewyse bestaan dat die entstof bloedklonte veroorsaak nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 13 April 2021
Só wil Mashaba SA politiek verander
Action SA se kandidateproses sal volgens Mashaba daarop gemik wees dat kiesers vir mense eerder as vir partye stem.
Beurtkrag weer ingestel
Suid-Afrikaners sal tussen dié tye nie krag hê nie.
VSA staak dalk J&J-entstof weens ‘bloedklonte’
Suid-Afrika oorweeg dit nou ook om inentings tydelik te staak terwyl die veiligheid daarvan ondersoek word.
Video: Leerder oorlede ná boeliery by skool
ʼn Video wat wys hoe een skoolmeisie ʼn ander rondklap, is onder die departement se aandag gebring.
ToekomsVenster: Hy weet alles
Mag ons hoe langer, hoe meer, deur die Gees van die Here beheers word, dink soos Hy dink en Hom verheerlik in ons dien en late.
Voëlgriep breek uit op Gautengse plaas
Altesaam 300 hoenders het reeds op dié plaas weens die virus gevrek.
Wiele2Wiele ry met Mazda CX-5, Toyota Urban Cruiser
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mazda se pragtige CX-5 2.0L Carbon Edition FWD sportnuts en met Toyota se Urban Cruiser.
WK moet glo maand wag vir nóg entstowwe
Die provinsie sou na verwagting reeds middel April nog dosisse van die Covid-19-entstof ontvang het.
Zuma moet geld vir regskoste terugbetaal
Die appèlhof het bevind dit is “asemrowend vermetel” van Zuma om te verwag dat die staat vir sy regskoste moet betaal.
Geopende Deure Suider-Afrika vier 50 jaar van geloof, hoop
“Ek word met ʼn oorweldigende gevoel van dankbaarheid gevul wanneer ek terugkyk op ons pad om die vervolgde kerk die afgelope halfeeu te dien. Dan besef ek weereens hoe geseënd ons bediening en sy werksaamhede oor die jare was.”
Jou toekoms in skoonheid begin hier
“Ons streef daarna om studente loopbaangereed te maak en hul entrepreneursvaardighede te help ontwikkel.”
Twee vas vir moord op KZN-polisieman
“Die verdagtes het die polisiesersant na bewering agtervolg en hom met ’n mes gesteek.”
Duikrekord pryk nou agter SA’ner se naam
“Ek het nog altyd daarvan gedroom om die wêreldrekord te verbeter, maar dit was eers in 2016 met my eerste duik van 100 m waar dinge in alle erns begin het.”
Help jou troeteldier só om gewig te verloor
Dit is ʼn uitdaging om onsself te motiveer om op te staan en aktief te wees, wat nog te sê van ons troeteldiere! Hier is raad.
Boekresensie: Ai, Abraham
“Een lag, selfs net ’n glimlag, is beter as al my medisyne.”
Grappige wending toe vrou sukkel met parallelparkering
Die video is reeds meer as 11 miljoen keer gekyk.
SAPD skuld R24 miljoen vir water en ligte
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens is meer as R24 miljoen agterstallig op sy water- en elektrisiteitsrekening.
Wêreld se grootste haas gesteel
Darius is vermoedelik Saterdagaand gesteel.
Man in hof wat staat glo uit meer as R15 miljoen bedrieg
Die saak hou verband met onderdakparkering vir die polisie.