“Ons sluit nie ʼn saak af totdat daar ʼn skuldigbevinding is nie.”
Alles vir Dinsdag 13 April 2021
DA dien kommentaar in teen US-taalbeleid
Die party sê die Universiteit Stellenbosch se nuwe konsepbeleid sal Afrikaanse studente selfs verder uitsluit as die 2016-beleid, ingevolge waarvan die “onlangse vergrype gepleeg is”.
Vierpotiges mag nou saam in kajuit vlieg
Dié lugredery laat nou toe dat jou hond saam met jou vlieg.
Onnies ‘onbepaald’ geskors vir dié oortredings
Die regulasies stippel die verpligte tydperk uit wat ʼn onderwyser nie weer in diens geneem mag word nie, in ooreenstemming met die spesifieke oortreding waaraan hy of sy skuldig bevind is.
Liefde en sorg vir Pretoria se weggooibabas
“Ek sien elke dag soveel hartseer, maar ek sien ook soveel wonderwerke. Dit is die wonderwerke wat dit die moeite werd maak.”
Boere bly in aanhouding ná skietvoorval op plaas
Luidens die klagstaat wat Maroela Media onder oë gehad het, staan elk van die vier boere tereg op twee aanklagte van moord.
Polisielid wat Wright skiet ‘verwar vuurwapen met skokwapen’
ʼn Video wys glo hoe die beampte wat op Wright skiet, skree ‘O genade, ek het hom geskiet’.
Die lewe is ’n stryd, maar…
Ons wêreld was nog altyd vol idealiste wat vas glo dat die lewe sonder struikelblokke kan wees en dat enige gesukkel of onreg voortspruit uit die bose gekonkel van ander.
Sandler ‘herken’ sy baljoggie tussen Augusta-spelers
Is dit Happy Gilmore se baljoggie? Nee, dit is die Augusta-naaswenner.
SAL: ‘Rassistiese’ DG se skorsing geëis
Die departement sê in ʼn verklaring dat wit vlieëniers by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) ʼn “selfverrykende arbeidsooreenkoms” probeer handhaaf.
Tafeldruiwe lewer beste oes ooit
Dit duur tussen 15 en 20 jaar se intensiewe kweking om kultivars te kweek wat oor al hierdie uitmuntende eienskappe beskik.
Resep: Gemarineerde groentesosaties
ʼn Maklike, gesonde bykos vir jou braai.
Derde van topstaatsamptenare nie gekwalifiseerd
Dié amptenare verdien gewoonlik ʼn salaris van tussen R1 miljoen en R2 miljoen ʼn jaar.
‘Rassistiese TikTok-rekening’ nié US s’n
Die rekening gebruik die universiteit se naam en logo en word gebruik om rassistiese uitlatings te maak.
Wen is lekker; doen so voort
George Linde en Aiden Markram skitter in Proteas se T20-sege.
Jo Black, Refentse ‘bring hoop’ op Top-20
Die Psalm wat sê: “Rig jou oë op na die berge want hy sal jou dra”, het die lirieke geïnspireer.
Owerhede tree op teen misbruik van Sassa-kaarte
Die owerhede tree streng op teen mikroleners wat hulpbehoewendes se Sassa-kaarte, wat vir die uitbetaling van welsyntoelaes gebruik word, misbruik.
Kansa gee kolorektale kankerbewusmaking ʼn hupstoot
Dit is die tweede mees algemene kanker by mans en die derde mees algemene kanker by vroue in Suid-Afrika.
Solidariteit, AfriForum in hof oor rassistiese toerismefonds
“Om transformasie en ander rasse-ideologieë te midde van ʼn pandemie, wat ʼn bedryf verwoes het, te dryf, is onverskillig teenoor die nood van die einste toerismesektor wat die minister getaak is om te ondersteun.”
Nog polisie na Phalaborwa ontplooi
Nog polisiebeamptes sal na Phalaborwa in Limpopo ontplooi word te midde van die gewelddadige betogings wat sedert verlede week daar woed.