Die Walter Sisulu-universiteit (WSU) se rugbyspan het die haka die afgelope naweek voor ʼn rugbywedstryd teen die Durban-Universiteit vir Tegnologie (DUT) gedoen.
Alles vir Woensdag 14 April 2021
‘Groot probleme’ in staatsdiens – AfriForum
“Die staatsdiensloonrekening is besig om ’n oorgrote deel van die bedryfsbegroting van die staat op te vreet en skrik terselfdertyd beleggers af.”
Verkiesings in Peru en Ecuador lewer verrassings op
In twee Suid-Amerikaanse lande het daar verlede naweek verkiesings plaasgevind, wat ook in die groter streekkonteks van die ewige stryd tussen links en regs gesien moet word.
Meer as 4 000 in Wes-Kaap kort nog plek in skole
Talle van die leerders het die afgelope ruk onder die bome gesit terwyl hulle gewag het om in ʼn skool geplaas te word.
Boek: ‘Vier gereformeerde kerke in Suid-Afrika (1990-2020)’
‘Vier gereformeerde kerke in Suid-Afrika (1990-2020)’ fokus op die meer onlangse kerkgeskiedenis sedert 1990 en bied ook ’n blik op die toekoms.
Wim se ideologiese onderrok hang uit
Volgens elke denkbare en ondenkbare definisie is Afrikaans ’n inheemse taal. Dat SU weier om dit as sodanig te erken, laat De Villiers se ideologiese onderrok ver, baie ver, uithang.
Ramaphosa nou eers later voor Zondo
Ramaphosa sal getuig in sy hoedanigheid as president van die land en die ANC.
Help om 280 boere se kinders op skool te hou
Die uitdaging is om R4,9 miljoen in te samel sodat ons 280 kinders in hierdie provinsie se skoolgeld kan borg.
Polisielid wat Wright skiet bedank
Gemoedere het ondanks die bedankings verlede nag steeds hoog geloop in Minneapolis.
Van Coke en Hougaard trek bokshandskoene nader
“Kyk, Derick kan my in die eerste ronde uitslaan want hy is baie groter as ek. Maar dit gaan nie gebeur nie.”
Vermiste man se branderplank gekry
Dit lyk of die branderplank bytmerke het van wat moontlik ʼn haai kan wees.
Vrystaat Landbou se Jong boer-wenner ‘kry uit wat hy insit’
Osler is pas aangewys as Vrystaat Landbou se 25ste Jong boer van die jaar.
Dié sjampoe-keps is perfek vir bedlêende pasiënte
Dié sjampoe-keps maak die lewe makliker vir mense wat uitdagings beleef met persoonlike versorging – hetsy dit is omdat die persoon te swak is, baie siek is of beperkte beweging het.
Gedig: Plant vir my ʼn boom André
“Plant vir my ʼn akkerboom
sodat ek my gestalte kan herken
en dat die eekhorinkies hul akkers kom begrawe.” Lees Ingrid Jonker se gedig, “Plant vir my ʼn boom André”.
Spoor borskanker betyds met dié toestel op
Talle borsklonte, tumors of abnormaliteite kan nie met die hand gevoel word wanneer ʼn “voel-ondersoek” gedoen word nie. Dié toestel help jou om dit raak te sien.
Tuinier kry lewenslank vir moord op hoewe
Tydens die hofverrigtinge het die beskuldigde beweer dat hy seksuele gunsies vir die slagoffer, Jean Lombaard, gedoen het.
SA moet wegbeweeg van ‘rasklassifikasie’
“Ons praat van miljoene mense uit alle rassegroepe wat moet verhuis as die wetsontwerp ooit dit bereik waarna dit streef.”
Só lyk vooruitsigte vir beurtkrag
Eskom moes noodgedwonge beurtkrag tot Woensdag 05:00 instel.
Identiteitsbedrog ʼn kopseer vir regering
Navorsing toon die meeste identiteitsbedrog vind plaas in die proses van geboorteregistrasie en veral laat registrasies van geboortes.
Nuwe kinderboek vir ‘Harry Potter’-skrywer
Haar jongste boek sal gelyktydig in 20 lande en in verskeie tale uitgereik word op 12 Oktober.