Die pad word vir twee weke lank gesluit.
Alles vir Donderdag 15 April 2021
Topspeler kies entstof bo toernooi
“Ek sal ongelukkig nie in Stuttgart kan deelneem nie omdat ek dan my eerste dosis van die entstof ontvang.”
#JongStemme: Leer my hoe om te dink, nie wat om te dink
Vrye denke, openlike gesprekke en debatte, werklike inklusiwiteit wat nie onmin saai nie… dít is idees wat ek dink nagejaag behoort te word, skryf Frans van Schalkwyk, ‘n eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch.
ʼn Jag- en wegbreekbestemming om van te droom
In die hartjie van die Waterberge, net buite Vaalwater, is daar ʼn versteekte stuk van Afrika wat jou asem sal wegslaan
Djokovic onoorwonne ná 10 wedstryde in 2021
“Hy is steeds honger vir sukses en vasbeslote om nog baie rekords agter sy naam te skryf. Ek dink nie hy gaan ophou totdat hy almal verbeter het nie.”
Video: Notre Dame-brand herdenk
Frankryk herdenk Donderdag twee jaar sedert ʼn brand byna die Notre Dame-katedraal in Parys, Frankryk, verwoes het.
Zontes se treffende nuwe liggewig
Zontes het nog altyd vir my mooi fietse gemaak, maar hierdie een is iets besonders.
Gemeenskap brand mans lewend
“Terwyl die polisie op die toneel besig was, het hulle inligting ontvang oor die liggame van nóg twee jong mans wat in ʼn nabygeleë bos gevind is.”
Podlitiek: SEB raak rof, ANC-kaders teiken hof en Mkhize staak entstof
In dié week se episode bespreek die Podlitiek-span die jongste verwikkelinge rakende swart ekonomiese bemagtiging, die onlangse beslissing rakende John Hlophe en Suid-Afrika wat die toediening van die J&J-entstof tydelik gestaak het.
Lesersbrief: ’n Mondvol herinneringe
Soms moet ons met die dood gekonfronteer word om te besef hoe belangrik ons daaglikse brood is, en hoe geheg ons aan die mense is met wie ons brood breek.
Vragmotor met duisende kuikens slaan om
Van die kuikens is op die toneel dood aangetref, terwyl hordes ander die snelweg vol gehardloop het.
Kouer naweek hiér verwag
Die departement van water en sanitasie het intussen gesê Suid-Afrika het genoeg watervoorraad om ons deur die winter te dra.
Veglustige Stokes wéér Wisden se beste
“Ben Stokes is die eerste Engelse speler wat meer as een keer die toekenning ontvang het. Hy het dit alles vermag te midde van sy pa, Ged, se dood.”
Pa skrik hom ‘byna dood’ vir gesig in wasmasjien
ʼn Man het ʼn foto op Twitter gedeel ná hy ʼn gesig in sy wasmasjien opgemerk het.
Boek: Die brief vir die koning
‘Die brief vir die koning’, wat deur Daniel Hugo in Afrikaans vertaal is, gaan oor ʼn jong held, ʼn belangrike opdrag en een groot avontuur.
Luister: Hoe hou Wagter wag?
Hoe gaan dit met die werkende hond in Suid-Afrika, en hoe lyk hierdie honde se verhouding met hul hanteerders? Anton Coetzee is tans by ’n navorsingsprojek betrokke wat die welstand van die werkende hond in Suid-Afrika ondersoek. Sy navorsing wil juis antwoorde op hierdie soort vrae verskaf.
Taalgebruik: miljard, biljoen, triljoen
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “biljoen” terwyl hulle eintlik “miljard” bedoel. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Zuma: ‘Ek is ʼn gevangene van die Konstitusionele Hof’
Die oudpresident herhaal weereens dat hy gereed is om tronk toe te gaan, maar maak uiteindelik geen aanbeveling oor ʼn gepaste straf soos wat hoofregter Mogoeng Mogoeng versoek het nie.
kykNET trek nuwe baadjie aan
kykNET spog van vandag (Donderdag) af met ʼn splinternuwe voorkoms.
‘Stop SEB in entstofprogram’ – AfriForum
AfriForum vra die hof nou om in te gryp ten einde te verseker dat die koop en aankoop van goedere vir die entstofprogram vinnig kan geskied.