Ses leeumannetjies is destyds op ’n grusame wyse by die Mystic Monkeys and Feathers-dierepark op Rust de Winter van kant gemaak.
Alles vir Vrydag 16 April 2021
Kan ons na God as vroulik verwys?
Die NG kerk is weer in die sop. Op Facebook gons dit hierdie week nadat een van die twee vroulike predikante wat die nuwe proponente van Stellenbosch se legitimasieplegtigheid behartig het, onder meer na God as “haar” oftewel in vroulike terme verwys het.
Nie verniet Suzuki se topverkoper
Met dié opknapping is Suzuki weer op koers.
Krugersdorp-koshuis gesluit oor virusgeval
ʼn Matriekleerder het positief vir Covid-19 getoets.
Help om honger kleuters te voed
“Dis moeilik om te konsentreer wanneer jy honger is; dis onmoontlik om te presteer terwyl jou magie grom.”
Video: ‘Onsigbaarheidspak’ werk toe nie lekker nie
Die video is die afgelope drie dae reeds meer as 30 miljoen keer gekyk.
Wind kelder blitsige Akani se rekordlopie
“Ek het na die nasionale kampioenskap gekom met een doelwit voor oë en dit is om vinnig te hardloop.”
Boek: Facebook-digter bring bundel uit
‘Kosmos en komete’ is die debuutbundel van Instagram- en Facebook-digter, Kaalwoorde.
Baie van ontsnapte krokodille van kant gemaak
ʼn Ondersoek is intussen ook gelas of wetlike vereistes op dié plaas nagekom is.
Morris, Miller skitter vir Royals
As ’n span R32 miljoen vir jou diens uitgehaal het, dan moet jy hulle met goeie vertonings op die veld terugbetaal. En Chris Morris kon gisteraand met ’n paar sesse sy eerste paaiement met gemak nakom.
Taalgebruik: fooi
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van “fooi” en “geld”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Resep-video: Nutella-plaatkoekies
Sjokoladesmeer en plaatkoekies is perfekte pasmaats.
Masjiengraaf wat voete kry, verlate gelos
“Dit word beweer dat vier mans met ʼn vragmotor, sonder ʼn nommerplaat, die sekuriteitsbeampte by die skool se ingangshek beveel het om hulle by die terrein in te laat.”
Nóg ’n skieter brand los in VSA
“Ek het ʼn man met ʼn soort submasjiengeweer, ʼn outomatiese wapen, gesien en hy het skote afgevuur.”
Nooddienswerker ‘teregstellingswyse’ langs pad geskiet
Die man het vyf koeëlwonde in die agterkop gehad, terwyl die voertuig se sleutel steeds in die aansitter was.
Waar kan mens lekker in Afrikaans eet?
Maroela Media is op soek na restaurante, enige plek in Suid-Afrika, waar jy tuis voel in Afrikaans, met ʼn spyskaart in Afrikaans, en wat jou in Afrikaans bedien.
‘Onbevoegde regering’ wil radikale wetgewing instel – VL
“Gegewe bestaande korrupsie en onbekwaamheid in die bestuur van staatsgrond, wat is die implikasies sodra onteiening sonder vergoeding in beweging gesit word?”
Hollywood: Koninklikes deel foto’s van ‘oupa Philip’; ‘Home Alone’-ster word pa
In een van die foto’s is prins Philip te sien saam met sewe van sy agterkleinkinders by die Balmoral-kasteel in 2018.
Video: AVBOB dryf innovasie met omgewingsvriendelike verassings
“Ons glo die toekoms lê daarin om die prosesse al skoner en groener te kry. In die toekoms sal eenvoudig al hoe meer verassings uitgevoer moet word, want spasie vir grafte raak toenemend ʼn probleem, begraafplase se onderhoud is ʼn probleem en begrafnisse raak al moeiliker om uit te voer.”
Lewenslank vir ‘werksoekers’ wat bejaarde vermoor
Die twee het die 79-jarige Johnie William Marx in sy huis op Jeffreysbaai oorval, aangerand en met ʼn sak oor sy kop vir dood agtergelaat.