In ʼn soortgelyke voorval in die provinsie is ʼn 38-jarige ma en haar seun verlede maand dood toe ʼn brand in hul huis in Masoyi ontstaan het.
Lees meerAlles vir Saterdag 17 April 2021
Rugbyspeler van SA deur Hawaii-polisie doodgeskiet
Videomateriaal van die voorval wys hoe Myeni die polisie se opdrag om op die grond te lê, verontagsaam en handgemeen raak met een van die beamptes.
Swaar pad na herstel ná meisie in motorwrak vassit
“Elke oproep wat ons in dié tyd ontvang het, was angswekkend. Jy weet nie of hulle jou kind lewend of dood gaan kry nie.”
Internasionale oorsig: Rooi ligte oor staatskuld, inflasie in die VSA
Die Amerikaanse begrotingstekort het in die ses maande vanaf 1 Oktober verlede jaar tot 31 Maart vanjaar tot ʼn nuwe rekordvlak gestyg.
Foto’s: Pta-dieretuin hoort steeds op jou besoeklysie
Maroela Media het ondersoek ingestel nadat klagtes oor die “swak toestand” van die dieretuin op sosiale media versprei is.
Sóveel dok belastingbetalers op vir vlug na Kuba
Die vlug moes mediese toerusting na Kuba vlieg en dokters uit Kuba terugbring.
TV-nuweling Ashley de Lange ‘wou van kleintyd speel’
In die nuwe kykNET-komediereeks G.I.L. vertolk die nuweling Ashley de Lange die rol van Rietjie.
Prins Philip se motor nou museumstuk
Prins Philip het die motor destyds tweedehands vir 12 pond (R235 in vandag se geldwaarde) gekoop.
ʼn Ma se stryd: ‘Ek sal baklei tot op die einde’
Daar is tans vir klein MJ geen ander behandeling as om hom gemaklik te hou nie. In ʼn stadium gaan hy bloot ophou asemhaal.
Foto’s: Jhb-hospitaal in ligte laaie
Die brand het Vrydag ure lank gewoed en was teen Saterdagoggens steeds nie ten volle geblus nie.
Bejaarde se moordenaar kry lewenslank
Patricia Orpen is verlede jaar op haar plaas buite Cradock vermoor.
Nuwe Covid-19-gevalle bly laag
“Dit beteken dat daar geen aanduiding is van ʼn skerp styging in gevalle ná Paasnaweek óf enige tekens van ʼn derde golf nie.”
Man oorleef ‘wonderbaarlik’ toe bakkie meters ver val
Omdat die gebied so afgeleë is, het verbygangers die jong man eers etlike ure later om hulp hoor roep.
Gastehuiseienaar in rolstoel toe hy vermoor is
Die 69-jarige Greg May, wat Donderdag in ʼn gastehuis in die Vrystaat vermoor is, sou Saterdag sy verjaarsdag vier.
Duisende reserviste nou as SAPS-lede opgelei
Die opleiding vind by agt van die polisie se akademies reg oor die land plaas en het ten doel om die polisie se kapasiteit uit te brei.
Gedagte vir die dag: Wandelende biblioteke vol wysheid
Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan. (Spreuke 4:26)