Brandbestryders kon die vuur eers Saterdagmiddag ten volle blus.
Alles vir Sondag 18 April 2021
Sale klop Gloucester met 14 man
Faf de Klerk was oudergewoonte kookwater en het ʼn drie vir Sale gedruk.
Dié munisipaliteite betaal nie pensioenbydraes oor
ʼn Verdere R19,7 miljoen se rente op hierdie bydraes het opgeloop, wat nou as vrugtelose en verkwistende uitgawes beskou word.
Covid-19-statistieke: SA ent stadiger as Zim in
Terwyl die aantal nuwe infeksies steeds daal, wys internasionale data die koers waarteen Suid-Afrikaners teen Covid-19 ingeënt word, is van die laagste ter wêreld.
Petrus Sitho en kie stap teen plaasmoorde
“Dit is nie maklik nie, maar ek kan nie kla nie. Ek móét iets doen. Ek moet ʼn verskil maak.”
Gedagte vir die dag: ’n Hemelse wag voor jou emosies
Sit ’n wag voor my mond, Here, hou wag oor wat ek sê. (Psalm 141:3)