“Dit reën! Halleluja, prys die Here! Dankie vir die gebede.”
Alles vir Maandag 19 April 2021
Toerismefonds-regsaksie: Dis oorlogsverklaring, sê ANC
Die ANC het Solidariteit en AfriForum se regsaksie teen die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) as ʼn oorlogsverklaring teen “transformasie” en ʼn “inklusiewe ekonomie” bestempel.
US sluit opleidingskontrak met wynbedryf
Die Gen Z-wingerdprojek gaan later demo-persele regoor die wynlande vestig om tegnologie-oordrag op langtermyn moontlik te maak.
Boek: ‘Diereverkenners – Tobie die diepseeduiker’
Aandag, alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is terug met nog ʼn verhaal wat jong lesers aanmoedig om hul drome na te jaag. Dit is geskik vir kinders van drie jaar en ouer.
Ray Dylan laat steeds die voete jeuk
“Ek het gevoel dat ek ná 14 jaar vir my ondersteuners moet wys dat ek steeds by my klank en musiekstyl hou.”
Woord: kaiing
Daar is darem min dinge so lekker soos pap en kaiings! Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “kaiing”.
Fassinerende DA-leierstryd wag in Wes-Kaap
Bonginkosi Madikizela, die DA se provinsiale leier, is verlede week geskors as provinsiale LUR vir vervoer nadat dit aan die lig gekom het dat hy nie die B. Com-graad verwerf het waarop hy in sy CV aanspraak maak nie.
ANC-hoofsweep ‘betreur’ PPE-tender
Pemmy Majodina se seun het ʼn tender gekry om termometers aan ANC-kieskantore te verskaf.
‘Vandag is ek ʼn mediese dokter’
“Wees geduldig vir die belofte wat Hy in jou hart plaas,” sê dr. Sydnise Fourie-Nel, wat onlangs ná talle uitdagings op 27 as mediese dokter gekwalifiseer het.
Kyk: Skokgranate buite hof in Piet Retief afgevuur
Die polisie het skokgranate buite die hof in Piet Retief afgevuur om ʼn groep betogers onder beheer te probeer bring.
Kapenaars maak harte oop terwyl brand steeds woed
Minstens een persoon is in die omgewing van Duiwelspiek in hegtenis geneem in verband met die brand wat die afgelope sowat 24 uur woed en reeds enorme skade veroorsaak het.
Piet Retief-skietery: Nóg ʼn man vas; betogings buite hof
ʼn Groot groep betogers drom reeds sedert vroeg vanoggend buite die hof saam waar die verdagtes vandag verskyn.
Reën dalk op pad ná honderde bid
“Ons almal het net weer besef ons hulp kom van God alleen en dat Hy groter is as hierdie probleem.”
Man, twee tieners vas ná Calitzdorp-moord
Twee tienerseuns, 14 en 15 jaar oud, is onder meer in hegtenis geneem.
Sahpra wil hê J&J-inentings moet hervat word
Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (Sahpra) het versoek dat die Johnson & Johnson Sisonke-entstofprogram moet voortgaan.
Bejaarde egpaar se lyke in badkamer in aftreeoord gevind
“Dit lyk of niks uit die huis gevat is nie en daar was ook geen tekens van gedwonge toegang nie.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Kyk verby die natuur as jy God wil raaksien
Die Koning sal vir hulle antwoord: “Ek verseker julle: As julle iets hiervan vir een van my broers of susters gedoen het, selfs al was dit vir die heel eenvoudigste onder hulle, het julle dit vir Mý gedoen.” (Matteus 25:40)