“Ons eet wat ons doodmaak.”
Alles vir Vrydag 23 April 2021
Eie Helpende Hand-tak vir Akademia-studente
“Ons wil die prentjie wat studente van gemeenskapsbetrokkenheid het, herontwerp en die hart van Helpende Hand op so ʼn wyse oordra dat studente daarby aanklank vind.”
Beloning vir inligting oor inbraak by Zondo
Die polisie het intussen beeldmateriaal bekom waarop twee van die drie verdagtes duidelik vasgelê is.
Ford se onderskatte juweel
Dit is ʼn voertuig van uitmuntende gehalte wat plaaslik vervaardig word, en tussen sy mededingers puik geprys.
Luister in 3 minute: Regstellende aksie en ANC boos oor TEF-regsaksie
In die jongste episode van 3 Minute, 3 Sake bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die wysigingswetsontwerp op billike indiensneming, die ANC wat kwaad is oor litigasie teen die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) en die regering wat te kort skiet met impakstudies.
Hofuitspraak oor wapenlisensies verwelkom
Die polisie het aanvanklik geweier om nuwe aansoeke te oorweeg vir mense wat hulle in dié penarie bevind.
Laat dié SA ingenieurs eerder waterkrisis takel
“Dis onregverdig om in ʼn werkloosheidskrisis van buitelandse werkers gebruik te maak.”
Video: Driejarige kook vir die gesin
Hy is al sedert hy 15 maande oud was doenig in die kombuis.
Lugdiens se vlerke dalk tydelik geknip
Krediteure het die lugdiens glo voor ʼn ultimatum gestel.
#JongStemme: Kansellasiekultuur – geregtigheid tot op drumpel van onregverdigheid
Die alombekende vrees om ge-“kanselleer” te word, veroorsaak dat mense eerder stilbly en hulself uit die kollig uit hou, skryf Neil Botha, ’n matriekleerling en hoofleier aan die Hoërskool Linden in Johannesburg.
BLF-oorname by Sodwana-lodge betwis
Die plaaslike stamowerheid het glo ʼn nuwe huureenkoms aan lede van die Black First Land First-beweging toegeken om die hotel en restaurant te bedryf.
Foto’s: Só lyk Neels van Jaarsveld se top-12
Die akteur het 12 vroue uitgenooi om tyd saam met hom op Hermanus deur te bring. Vermy die berig as jy nog nie die episode gekyk het en geen verrassings wil bederf nie.
Fendt se 10T skrik vir geen taak of mededinger nie
Die Ideal 10T is nou die grootste en mees gevorderde stroper wat op die Suid-Afrikaanse mark beskikbaar is.
Vrou beplan glo moord op Pofadder-hoteleienaar ‘haarfyn’
Suretha Brits het glo selfs voorgestel dat sy en haar kinders teenwoordig is tydens die moord op haar man, om te verseker dat niemand haar verdink nie.
Pollard gou weer in aksie
Pollard sit al vir byna sewe maande langs die kantlyn weens ʼn besering.
Tekort aan swembadsuur het SA’ners raadop
“My swembad word groen en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie.”
Klag teen polisie ná Suid-Afrikaner se skietdood in Hawaii
“Dit was nie ’n privaat woning nie en is langs ’n tempel geleë waar mense kan mediteer.”
Woord: vergiettes
Waar kom ons aan die woord “vergiettes”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Sanral wil met nuwe tegnologie jou gesig identifiseer
AfriForum meen dié stap druis in teen mense se grondwetlike regte.
Polisiebeamptes gevonnis ná hul verdagte doodmartel
Die voorval het plaasgevind te midde van die twee polisiebeamptes se ondersoek na ’n klag van huisbraak.