Is skryf die manier waarop jy uiting gee aan jou kreatiwiteit en het jy al gewonder of jou skryfwerk goed genoeg is? LitNet bied ’n skryfkompetisie vir hoërskoolleerders saam met die bekende skrywer Fanie Viljoen aan.
Alles vir Vrydag 23 April 2021
Wys waardering vir alle ma’s met Run for Mom
Elke gesin kan self besluit hoe ver en waar hulle dié geleentheid wil hou.
Handwerk: ’n Sak wat pak sonder plastiek
Knoop dié mooi macramé-winkelsak en jy kan dan ook sommer jou deel vir die omgewing doen.
Hollywood: ‘How I Met Your Father’ gemaak; raadslid (88) geskors oor rassisme
In die oorspronklike e-posketting, wat deur die Los Angeles Times onder oë gekry is, blyk dit dat ander lede Berk “rassisties”, “vieslik” en “skandalig” genoem het nadat hy die artikel gedeel het.
Sterftesyfer ná oorstromings in Angola styg verder
Talle geboue het ineengestort en bome en voertuie is meegesleur.
Video: Só help AVBOB gemeenskappe floreer
“Ons glo hoe meer suksesvol die gemeenskappe is waarin ons sake doen, hoe groter is die kans dat hulle sal voortgaan om ons te ondersteun; daarom is dit belangrik vir ons om terug te ploeg in hierdie gemeenskappe.”
Swaar straf vir twee wat matriekmeisie verkrag
Die kind het ʼn saamrygeleentheid saam met ʼn onderwyser gekry, maar dié se voertuig het onklaar geraak en sy moes ʼn taxi huis toe haal.
Man pleit skuldig aan moord op Gautengse raadslid
Man pleit skuldig aan moord op Gautengse raadslid
Covid-19-statistieke: Weer meer as 1 400 nuwe gevalle
Geen nuwe sterftes is in Noordwes, Limpopo of die Noord-Kaap aangemeld nie.
Gedagte vir die dag: Antwoord Jesus se gunsteling vrae reg
Jesus sê toe vir hulle: “En wat van julle, wie sê julle is Ek?” (Matteus 16:15)