Wanneer Rassie Erasmus en Jacques Nienaber koppe gaan bymekaarsit om die Springbokgroep aan te wys wat die Britse en Ierse Leeus oor sowat twee maande in hul spore moet stuit, behoort dit nie ʼn moeilike taak te wees nie.
Lees meerAlles vir Sondag 25 April 2021
Internasionale oorsig: Groenparty neem eerste keer voortou in Duitsland
Wat egter duidelik is, is dat ʼn verbete stryd om die toekomsvisie vir Duitsland in aanloop tot September se verkiesing voorlê.
Groot drome en miniatuur stoomlokomotiewe
Andries se liefde vir stoomenjins het van jongs af sy eiesoortige lewensroete bepaal.
Stone, Higgo laat SA vlag wapper
Dit was ʼn goue Sondag vir Suid-Afrika se gholfspelers in die Sonskyn- en Europese gholfreeks.
Tientalle sterf in brand in Covid-19-hospitaal; minister geskors
Die brand is veroorsaak weens ʼn ontploffing in die area waar suurstofsilinders geberg word.
Wrakstukke van vermiste duikboot gevind
Die Indonesiese vloot het bevestig daar is geen oorlewendes nie.
Botsing eis vier; jong man vas vir dronkbestuur
Vier lede van ʼn gesin is in ʼn botsing buite Ladysmith in KwaZulu-Natal dood.
Munisipale amptenaar, vrou vas vir verkragting
Hulle word beskuldig van die verkragting van twee minderjariges, 13 en 15 jaar oud.
Internasionale oorsig: Misdaad in Amerikaanse stede styg skerp
Verskeie Amerikaanse stede gaan tans gebuk onder ʼn skerp toename in ernstige geweldsmisdaad, te midde van ʼn debat in die VSA oor polisiëring.
Hyundai se luukse sportnuts opgeknap
Hyundai se Santa Fe is gepeper met elke denkbare luuksheid.
Nelspruit-plaasmoord: Ma, seun veg verbete terug
Annemarie Botha het verbete teruggeveg toe sy en haar verstandelik gestremde seun op ʼn plaas buite Nelspruit, Mpumalanga, aangeval en vermoor is.
Geen rus in Reënboogbekerreeks nie
Die Europese Reënboogbekerreeks, sonder die deelname van die Bulls, Sharks, Stormers en Lions, het die afgelope naweek begin en daar was reeds drie groot verrassings.
Soektog na Panga kom tot ʼn hartseer einde
Die rottweiler Panga het vroeg in Februarie spoorloos verdwyn op ʼn plaas in die Sutherland-distrik.
Foto’s: Wilde perde gedy in Tsjernobil
ʼn Bedreigde ras van wilde perde wei lustig in ʼn onwaarskynlike natuurreservaat: die Tsjernobil-uitsluitingsone.
Gholf: Suid-Afrikaners kruip uit hul dop
In New Orleans in die VSA het Louis Oosthuizen en Charl Schwartzel die voortou geneem in die Zurich Classic-toernooi.
Agt vinnig vas ná rooftog op plaas
Flink optrede het daartoe gelei dat agt mense in hegtenis geneem is ná ʼn rooftog op ʼn plaas naby Mooirivier in KwaZulu-Natal.
Ma, seun op plaas vermoor
Die polisie in Mpumalanga het met ʼn grootskaalse soektog begin ná die moord op ʼn ma en seun op ʼn plaas buite Nelspruit.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Vrou sterf tien jaar ná taxisleep-voorval
Die gebeure van 13 September 2011 en McCusker se pad na herstel het jare lank hoofopskrifte gehaal.
Gedagte vir die dag: Moenie die wag voor jou mond afdank nie
Wanneer ’n dwaas stilbly, kan dit lyk of hy wys is; en as hy sy mond toehou, lyk hy soos iemand met insig. (Spreuke 17:28)