Duitsland se gletsers smelt vinniger as wat verwag is en die land kan binne 10 jaar sy laaste yskappe verloor.
Lees meerAlles vir Donderdag 29 April 2021
Oud-Bosasa-personeel in korrupsie-saak gewikkel
Frans Vorster, voormalige vlootbestuurder van Bosasa, en Carlos Bonafacio, voormalige rekenmeester, het vlugtig in die hof verskyn op aanklag van korrupsie.
Aanranding- en moordsaak uiteindelik in hof
“Sonder die eenheid se ingryping en ondersteuning sou hierdie twee sake eenvoudig verdwyn het en die beskuldigdes sou geen gevolge vir hul dade in die gesig moes staar nie.”
Soektog duur voort na ontsnaptes
Teen Woensdagmiddag laat was 27 van die 45 gevangenes weer terug in polisieaanhouding. Nog twee is vanoggend aangekeer.
Skietery volg in Stellenbosch ná transitorooftog
Beamptes het beslag gelê op vyf vuurwapens, insluitend drie AK47’s.
ToekomsVenster: God gee nuwe harte
Kom ruil jou kliphard hart in.
Kyk: Dit wemel van giftige slange by dié huis
Drie verskillende swartmambas is oor die afgelope maand op dieselfde erf aangetref.
Bevind Modise onskuldig in dierebeskermingsaak – regspan
Die saak is in die Potchefstroomse streekhof hervat nadat getuienis van ʼn veearts en ʼn voormalige werknemer op Thandi Modise se plaas aangehoor is.
Zondo-kommissie ‘suiweringsoomblik’ vir ANC
Ramaphosa sê daar was selfs sprake dat die kommissie die ANC kon laat skeur.
Dag Zero kruip nader vir Oos-Kapenaars
Die voortslepende droogte het ʼn ernstige invloed op die gebied se boerderybedrywighede.
Beeskraal word mondig
Die orkes Beeskraal vier vanjaar sy mondigwording met ʼn splinternuwe album getiteld ‘Afrikana osbloed’.
Man stig toe nié brand in Kaapstad nie
Die man het wel ’n oop vuur in die omgewing gemaak, maar hy word nie meer aangekla van brandstigting nie.
Foto’s: Man sterf toe verfwinkel brand
Die liggaam van ʼn man is op die vloer van die winkel aangetref.
In 3 minute: Bloedneus vir toerismefonds; stakings in staatsdiens dreig
Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk na die toerismefonds se “bloedneus in die hof”, hy gee aandag aan makliker reëls vir “eie” kragopwekking wat voorgestel is en gooi laastens ʼn blik op die verloop van die huidige staatsdiensloononderhandelinge.
Karkas van bedreigde walvis spoel op strand uit
Die walvis het vermoedelik met ʼn skip gebots.
Maklike velsorgwenke vir die oorgang van seisoene
Wat in die somer vir jou vel werk, sal nie noodwendig in die winter werk nie.
CR17-veldtog: T-hemde, lugtyd gekoop, maar nié stemme
Ramaphosa het getuig dat sowat R300 miljoen vir sy veldtog ingesamel is.
Omstrede oud-premier uit ANC geskors
Supra Mahumapelo het in 2018 as die premier van Noordwes bedank nadat gewelddadige betogings in dié provinsie uitgebreek het.
Seun vermoor ma glo met byl
Die man se ma het in haar slaapkamer aan haar beserings beswyk.
Dié stoeltjie is eintlik ʼn handsakkie van R13 000
Sosialemediagebruikers lag lekker vir ʼn handsakkie in die vorm van ʼn klein opvoustoeltjie.