“Ons het die bal laat val, ek sal dit toegee,” het Ramaphosa in sy hoedanigheid as president van die ANC gesê.
Alles vir Donderdag 29 April 2021
Vrou word ma kort voor 50ste verjaarsdag
Die ma van Kanada het reeds deur die menopouse gegaan toe sy swanger geword het.
Oudtshoorn-man steel R2 miljoen by munisipaliteit
Frikkie van Staden het munisipale kontrakte aan sy skoonsuster se maatskappy toegeken.
Oos-Kaapse vrou ‘nog angstig’ ná plaasaanval
Die egpaar sukkel nog om die gebeure van die aand van 14 April te verwerk en het bykomende veiligheid by hul huis aangebring om ’n bietjie rustiger te kan slaap.
Metropolisielid voor sy huis vermoor
Mzuvukile Mhlengi was nie ten tye van die voorval aan diens óf gewapen nie.
Dié spesies sterf dalk uit weens konflik
Diere wat bedreig word, sluit in olifante en die ikoniese Oosterse gorilla.
Landbougroep troef ʼn onstuimige boekjaar
Verskeie van Agra se kapitaalprojekte is tydelik opgehef en vakante poste vir nienoodsaaklike personeel is nie gevul nie.
Taalgebruik: studie(s)
Afrikaanssprekers gebruik soms (verkeerdelik) die meervoud van “studie” wanneer hulle na die handeling van studeer verwys.
Gru-plaasmoord skok veiligheidsman
“Die meubels was gebreek en daar was ontsaglik baie bloed.”
Motor se dak afgeruk toe dit koedoe tref
Die motor se voorruit het ook in die slag gebly.
Mag: Hoe om die ANC te dekodeer, te beveg
Ek het ’n eenvoudige praktiese reël gekry wat enigiemand sal help om sin te maak uit wat werklik die ANC se besluitneming rig en motiveer.
Apollo 11-ruimtevaarder sterf op 90
Michael Collins sou saans in die straat stap, oor sy skouer na die maan loer en by homself dink: “Ek was daar!”
Boek: ‘Na ’n plaas in Afrika’ – Irma Joubert
Charles en Oswald beleef teenoorgestelde kante van die oorlog. Albei bevind hulle egter op pad na ’n plaas in Afrika.
Nie almal kan wen nie, maar daarin lê die sukses
Kuikens wat nie leer om mislukkings te hanteer nie, raak angstige volwassenes en kom maklik in die gewoonte dat iemand anders dit vir hulle sal doen.
Soveel het reeds vir Covid-19-entstof geregistreer
Die departement het ook sy plan vir die verkryging van entstowwe uiteengesit.
Podlitiek: Toerismefonds gevries, almal vir Kubane vies en Zille-boek nuus
Die week bespreek die Podlitiek-span die hofuitspraak rakende die rassistiese toerismefonds, die Kubaanse ingenieurs wat verlede week in Suid-Afrika aangekom het en voormalige DA-leier Helen Zille se nuwe boek.
Wen: Bederf ma op Moedersdag met een van dié lekker geskenke!
Moedersdag word vanjaar op 9 Mei gevier en ons wil jou help om dit vir haar die lekkerste dag van die jaar te maak!
Bewaringsbevel vir miljoene in Vrystaatse korrupsiesaak
Die beweerde bedrogspul het aan die lig gekom tydens ʼn ondersoek na die omstrede Estina-suiwelprojek en ʼn ontleding van die bankrekeninge daarby betrokke.
Kleiner nie noodwendig ’n slegte ding
Ducati se Multistrada 950 hoef glad nie terug te staan vir fietse met groter kapasiteit nie.
Peperduur brandweerstasie al jare lank ongebruik
“Baie huise het al afgebrand omdat daar nie voldoende brandweerdienste is nie.”