Airchefs, SAAT en Mango kan egter steeds in die slag bly.
Lees meerAlles vir Vrydag 30 April 2021
Woede ná afdanking van drie senior polisieoffisiere in Oos-Kaap
Volgens die DA lyk dit of die drie se afdanking moontlik rasgedrewe kan wees.
Man in hof oor vermiste vrou se lyk in vlak graf
Vanker, ʼn onderwyseres wat Donderdag uit haar woonstel in Lenasia ontvoer is – luidens berigte glo deur ʼn onbekende groep mans – se oorskot is in die graf gevind.
Nóg planne om by lisensiekantore in te gryp
Mbalula sê die ingrypings sal versterk word deur die inwerkingstelling van ʼn nuwe lisensiekaart met verbeterde veiligheidskenmerke om bedrog en korrupsie uit die weg te ruim.
Saak teen Modise oor dierewreedheid laat vaar
AfriForum het reeds aangedui dat hy teen die beslissing gaan appelleer.
Rower dood toe wegkommotor bots
Sommige van die gesteelde goedere is in die voertuig gevind.
ToekomsVenster: ’n Dosis nederigheid
Mag die Here ons seën met ʼn gawe dosis nederigheid.
Pofadder-moord: Weduwee nog agter tralies
Brits, ʼn ma van drie, is na bewering verantwoordelik vir die moord op haar man, Leon.
Koppieteefontein: Sonder konsertgangers is dit Dag Zero
Dus, vandag drink ek ’n koppie tee op elke kunstefees wat deur die jare ons taal en kultuur in sy arms vasgehou het. Op elke dorp wat die feesgangers ingelaat het.
Groot soektog na motoris ná Kovsie in tref-en-trap sterf
Die student is bestempel as ʼn ontluikende en talentvolle jong kunstenaar.
Broodbak: Van tradisie tot terapie
Slegs met die basiese bestanddele van meel, water, gis en sout, met geduld en ʼn bietjie kreatiwiteit bygevoeg, het jy varsgebakte ambagsbrode uit jou eie oond.
Ingryping langs Lesotho-grens verwelkom
Misdaad deur sekere groepe of sindikate in die verskillende gebiede, is tot groot nadeel van mense aan albei kante van die grens.
Magdaleen Krüger groet ná 32 jaar by RSG
“Soos Amanda Strydom sing ‘skielik is ek vry’ en ek sien daarna uit. Wat gaan ek doen met my aftrede vra jy? Ek gaan vir die eerste keer in my lewe ʼn trui brei, leer tik sonder om op die toetsbord te kyk en die bekfluitjie bemeester.”
Pure liefde uit ’n diereskuiling
Buiten aanneming is daar ook ander maniere waarop ʼn mens ʼn verskil kan maak tydens dié dag. “Besoek jou plaaslike diereskuiling en bied jou dienste as vrywilliger aan of maak ʼn finansiële skenking.”
Plaaslike toerisme herstel goed ondanks ellende in bedryf
“Vanjaar se Februarie, Maart en April was uitsonderlike maande, met besprekingsvolumes wat dié van die ooreenstemmende tydperk in 2019 oorskry het.”
DA gaan Piet Retief-hofsaak fyn dophou
“Dit is van die uiterste belang dat die ondersoek heeltemal deursigtig is, want teenstrydige berigte oor wat gebeur het, is volop.”
Produksie van ‘Game of Thrones’-voorvolgreeks begin
“House of the Dragon” vertel die verhaal van die Targaryen-familie in Westeros en speel af 300 jaar voordat die gebeurtenisse in “Game of Thrones” plaasvind.
Vyf in klapmusse vermoor glo man op Kraaifontein-kleinhoewe
Die man was glo alleen tuis toe die aanvallers toegeslaan het.
Palma-terreur: Sowat 30 000 vlug reeds
Die Verenigde Nasies (VN) sê nagenoeg 30 000 mense het reeds uit Palma in die noorde van Mosambiek gevlug nadat djihadiste dié kusdorp verlede maand aangeval…
Video: AVBOB se eenstopdiens vir kliënte
AVBOB bied ʼn eenstopdiens aan hul kliënte wat nie net verseker dat hulle finansieel ʼn begrafnis kan bekostig nie, maar ook die dienste verskaf om geliefdes waardig te begrawe of te veras. Theo Dönges van AVBOB het Maroela Media hieroor gesels.