“AfriForum is egter bekommerd dat ’n tweede onreg besig is om te ontvou vanweë die feit dat aktiviste, politici en sekere kommentators ideologies opportunisties met hierdie saak omgaan.”
Alles vir Vrydag 30 April 2021
Brandstofverligting wink
Petrolpryse was vroeër vandeesmaand die hoogste nóg in Suid-Afrika.
Pak só die onderbroke vas-dieet aan
Onderbroke vas, oftewel “intermittent fasting” het die afgelope paar jaar ʼn gewilde metode geword om mee gewig te verloor.
Sahpra: Dié swanger vroue kan wel ingeënt word
Swanger vroue met komorbiditeite of wat ʼn hoë risiko het vir blootstelling aan Covid-19, soos gesondheidswerkers, kan met die Johnson & Johnson-entstof ingeënt word.
Twee titane, een wenner…
Albei is reuse- sewesitpleksportnutsvoertuie, maar met uiteenlopende benaderings tot ʼn eenderse resultaat.
Pta-skoolhoof uit hospitaal ontslaan
Die skool se opedag is intussen uitgestel weens ʼn aantal Covid-19-gevalle onder leerders en onderwysers.
Pampoenkraal: Boere op pad huis toe
Die beslissing is buite die hof oor ʼn luidspreker aan woedende betogers bekend gemaak.
Tientalle sterf in stormloop in Israel
Minstens 30 000 mense was deel van die pelgrimstog.
Avokadoboere sal produksie moet verdubbel
Die verbruik van avokado’s in China het sedert 2014 met 1 000% toegeneem.
Video: Sanger bedank ma met hartroerende lied
“Ek het so geliefd gevoel toe ek na die lirieke luister. Dit is die mooiste eerbetoon wat ʼn kind vir ʼn ma kan gee.”
Verdagte vas ná transitoroof, moord op wag
Die verdagtes het met meer as R400 000 gevlug.
Limpopo-skoolmeisie kry borgtog ná aanranding
Die slagoffer het ná die voorval haar eie lewe geneem.
Man wat meisie as prostituut aanhou, swaar gestraf
Augustine Omini Obono het die minderjarige meisie drie maande lank as prostituut aangehou.
Hollywood: Mans aangekla ná Lady Gaga-hondediefstal; Amerikaanse weldoener sterf op 102
Fischer is een keer geskiet tydens ʼn struweling en die mans het met twee van die honde, Koji en Gustav, weggekom.
Pampoenkraal: Hof besluit oor borgtog
Die groep het sowat twee weke gelede vir die eerste keer – te midde van gewelddadige betogings buite die hof – in die hof verskyn. Hulle is sedertdien in aanhouding.
Reën kom toe saam met koue in SA aan
Die weerdiens het ʼn waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reënbuie wat tot oorstromings kan lei.
Resep: Ontbytkoekies
Jou kinders sal mal wees oor dié ontbyt!
Vrou vas ná vier by tehuis vir gestremdes sterf
“Die slagoffers, twee mans en twee vroue, is tydens ’n gewelddadige aanval met ’n mes doodgesteek.”
Koningin van Zoeloes sterf óók
Buthelezi het namens die koninklike familie gesê hoewel almal in rou gedompel is, daar geen “leierskapsvakuum” sal wees nie.
Video: Jan Jan Jan steek fakkels van hoop aan
Helpende Hand skud vere reg vir ʼn reuseprojek saam met die Afrikaanse groep Jan Jan Jan en die Boerboel-klerereeks.