Daar is tans vier mans oor in die stryd om Qiniso se hart.
Alles vir Vrydag 30 April 2021
Bejaarde se moordenaars ses jaar later gevonnis
Nenembe dien reeds lewenslange tronkstraf uit vir die moord op Jayde Panayiotou.
Redakteursbrief: Maroela Media is tien, en jy is deel van ons storie
“Toe die laaste gaste weg is en die koffiepotte leeg, het ek om ʼn stil hoek gaan staan met my selfoon in my hand. Op my foon kon ek sien hoe mense Maroela begin lees …”
Op soek na ’n huismaat (met vier bene!)
As jy oorweeg om ’n hondemaat aan te skaf, moenie wag nie, spring vandag nog aan die werk of gaan kuier sommer net by jou naaste diereskuiling en speel met die inwoners.
Wilde jaagtog, skietery in ooste van Pretoria
ʼn Poging tot ʼn inbraak het Donderdag tot ʼn jaagtog en wilde skietery in die ooste van Pretoria gelei.
Vier vas vir moord op Charl Kinnear
“Ons het nog altyd volgehou dat die moord op Kinnear geen lukrake daad was nie, maar ʼn koelbloedige daad wat deel van ʼn sameswering uitmaak en wat nou deur die werk van die polisie blootgelê word.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, só vorder inentings
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Hoe is Hy?
Die serafs het mekaar telkens toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid”. (Jesaja 6:3)