As die deelnemers gedink het die meer bekende plaaslike ligging vir die reeks gaan dit ʼn meer genadige omgewing maak, was hulle verkeerd. Suid-Afrika se beeldskone Wildekus gaan hulle tot die uiterste beproef.
Lees meerAlles vir Sondag 2 Mei 2021
Proe-proe deur die wêreldbekende Roete 62
Die verlange na die Karoo het Maryke Roberts teruggeroep na die R62 en sy juwele.
Dis weer Hamilton op ʼn drafstap
Vir die rekord: Dit was Hamilton se 97ste loopbaanoorwinning.
Alle laerskoolleerders dalk binnekort terug by skool
Skole heropen Maandag.
Internasionale oorsig: Globale militêre besteding bereik nuwe hoogtepunt
Kry hier ‘n oorsig van die belangrikste wêreldgebeure.
Foto’s: Diere en hul dinge
Kyk wat doen diere wanneer hulle dink niemand kyk nie.
Eerste Pfizer-entstof Sondagaand hier
Teen die einde van Junie moet nagenoeg 4,5 miljoen dosisse die land bereik.
Só lyk wysigings aan Gelykheidswet
Een van die voorgestelde wysigings lui indien dit bevind word dat daar onbillik op grond van ras, geslag of gestremdheid gediskrimineer is, dit as verswarende omstandighede tydens vonnisoplegging in ag geneem moet word.
Besigtig wilde jagluiperds in hulle natuurlike habitat
Dié wildreservaat het pas hierdie nuwe ervaring in die natuur bekend gestel, sover bekend die enigste van sy soort in die Klein-Karoo.
Goor dag vir Binder-broers
Gelukkig is nie een van die broers beseer nie, maar hul selfvertroue sou beslis ʼn hou in die maag gekry het.
Jong man sterf toe motor baksteenmuur tref
Die voertuig het op sy dak gelê, met die bestuurder binne-in vasgekeer.
Aanbeveling vir geen meer leeus in aanhouding in SA
Die paneel het ook aanbeveel dat leeus wat reeds in aanhouding is, van kant gemaak word.
Interdik teen Distrik Ses-grondbesetters
Volgens die stad beoog nog ʼn groep mense boonop om verdere gedeeltes van Distrik Ses, asook grond in die sentrale deel van Kaapstad te beset.
Duur projek om boere te help flop
“Weens swak beplanning het die regering met dié projek baie geld in die water gegooi.”
Vermiste sewejarige se liggaam in veld gekry
Die kind se pa het die verdagte Vrydag self na die polisiestasie geneem, waar hy ondervra is.
Leë kluis langs pad lei polisie na versteekte wapens
ʼn Snuffelhond van die polisie het die wapens opgespoor.
Baanbrekersaak kan wet oor eise ná verkragting wysig
In die eerste saak van sy soort, het ʼn vrou begin met ʼn siviele eis teen ʼn groep mans wat sy sê haar 40 jaar gelede verkrag het.
SA skaatsplank-ster mik na Olimpiese Spele
Net twee byeenkomste lê tussen hom en sy verteenwoordiging van Suid-Afrika by die Olimpiese Spele in Tokio, waar skaatsplankry vir die eerste keer as ʼn medaljesport aangebied word.
Video: Koelkop veiligheidswag fnuik transitorowers
Die man wat agter die stuur sit, is wyd geloof vir sy ongelooflike kalmte terwyl die skote klap.
Min kry SA gholfspelers onder
Nog Suid-Afrikaners kan hul name in die rekordboeke verewig ná verlede week se ongekende welslae.