1 Mei is dalk vir ons net nog ’n braaidag, maar vir Christene herinner dit ons aan die groot skat wat ons toevertrou is.
Alles vir Sondag 2 Mei 2021
Hoor professionele klavierstemmers die slotklank?
In 2021 is klavierstemmers skaarser as die spreekwoordelike hoendertande. Hulle is die ware Jakobs wat die wetenskap van akoestiese en estetiese, asook meganiese kennis het om klaviere in ’n japtrap te diens.
N4-ongeluk eis ook lewe van twee kinders
Die voertuig het teen ʼn aankomende vragmotor gebots.
Reënboogbekerreeks: Geen blou Maandag in Pretoria
Die Bulls moes eintlik veel makliker gewen het as wat die telbord aandui.
Covid-19-statistieke: 56 nuwe sterftes
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Gedagte vir die dag: Groot in die Here
Samuel het grootgeword. Die Here was by hom en het nie een van Samuel se woorde onvervul gelaat nie. Die hele Israel van noord tot suid het gemerk dat Samuel betroubaar was as profeet van die Here. (1 Samuel 3:19-20)