Die vraag oor die implikasies van verwysings na God as vroulik, het weer opgevlam.
Alles vir Maandag 3 Mei 2021
Nuuskommentaar: Utopiese denke en Ramaforie by die Zondo-kommissie
Hierdie getuienis was sodoende ʼn absolute droom vir diegene wat steeds in die moontlikhede van Ramaforie glo.
Wêreldmediavryheidsdag vandag gevier
Joernalis-wees is nie iets waarmee jy net een oggend wakker word nie. Jy word met hierdie passie en roeping gebore – dit is in jou DNS. Vandag word wêreldmediavryheidsdag gevier.
Man vermis na bote bots
Die lyk asof die bemanningslede van al twee bote tydens die botsing oorboord geval het.
Nog ’n plaas onder kwarantyn weens voëlgriep
Nog ’n plaas in Gauteng is onder kwarantyn geplaas wees voëlgriep.
Helikopters, vloot probeer brand hokslaan
Die brand het naby die Suid-Afrikaanse vloot se opleidingsbasis ontstaan.
Tiener verdrink in see tydens skooluitstappie
Daar was die betrokke dag 30 leerders op die skooluitstappie.
Duisende kilometers op trekker vir plaasmoorde
Hattingh wil ook met die “Op n Track – Tor”-liefdadigheidstog R250 000 vir babakos en behoeftige kinders se mediese en chirurgiese behandeling insamel.
Video: Helikopter stort in rivier neer
“Die insittendes is steeds in die wrak vasgevang.”
‘Briekaandraai 2’: Radiodrama terug met nuwe seisoen
Waar alles vir ʼn tydperk bedrieglik rustig en bedaard was, val ou geraamtes nou uit die kas en dit bedreig die hele Porseleinberg se bestaan.
Burmester breek trofeedroogte
Nog ‘n Suid-Afrikaanse wenner in die Europese reeks.
Drie dood, trokdrywer kritiek ná ongelukke in Gauteng
Die vragmotor het by ’n wal langs die N1 afgerol en die voorste gedeelte van die vragmotor het van die voertuig se dubbelsleepwa afgebreek.
Resep: Pannekoek met sjokoladegeur bakkersvla
Die vulsel word gemaak uit witsjokolade en vla, en is heerlik saam met vrugte.
Bejaarde susters in plaasaanval beseer
Die slagoffers is met knopkieries geslaan en met messe gesteek.
Vrou vra glo ook ‘skelmpie’ om hoteleienaar te vermoor
Suretha was glo ongelukkig in haar huwelik en het aan een van haar minnaars gesê dat sy Leon wil laat “uithaal”.
SR-lid van Maties sterf in tref-en-trap
“Die universiteit gee sy volle samewerking aan die polisie wat die omstandighede van die voorval ondersoek en doen ’n beroep op die universiteitsgemeenskap om die privaatheid van die betrokkenes te respekteer en om nie op sosiale media oor die aangeleentheid te bespiegel nie.”
Goud vir SA-aflosspan
Akani Simbine het Suid-Afrika se 4×100 m-aflosspan Sondagaand na wêreldglorie gelei by die Wêreld-aflosbyeenkoms in Pole.
Agt in hof na poskantoor-roof
In ’n onverwante voorval kon ’n vermeende bendelid daarion slaag om te ontsnap nadat gemeenskapslede die polisie met klippe bestook het.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Versigtig met heilige dinge
“Ja,” het sy gesê, “die eer is weggevat uit Israel, want die ark van God is gevat”. (1 Samuel 4:22)