Die ouers van die vermiste Britse meisie Madelein McCann sê hulle hoop nog steeds om hul dogter weer te sien, in ʼn boodskap wat uitgestuur is voor haar 18de verjaarsdag volgende week.
Lees meerAlles vir Dinsdag 4 Mei 2021
Polisie se magsmisbruik in geregtelike doodsondersoek teengestaan
Die persone van belang is agt senior polisiebeamptes onder wie se toesig die slagoffer in 2006 in aanhouding oorlede is.
Vragmotors in Mpumalanga geteiken
Drie afsonderlike voorvalle het Maandag naby Bethal plaasgevind.
Seun (12) sterf, pa beseer in vliegongeluk
Die burgerlike lugvaartowerheid (BLO) stel ondersoek in ná ʼn vliegtuigongeluk Maandag naby Laingsburg in die Wes-Kaap.
Munisipale werkers gevonnis oor R3,5 miljoen
Die geld was bestem vir personeellede se Kersfees-spaarskema.
Verdagte tydens rooftog doodgeskiet
Een van die verdagtes is tydens ʼn skietery tussen die verdagtes en die polisiebeamptes doodgeskiet.
ToekomsVenster: Aanvaarding vir mekaar
Die teks is duidelik, aanvaar ander gelowiges onvoorwaardelik.
Prasa-sekerheidswag doodgeskiet
“Skote is omstreeks 01:00 op die wagte afgevuur. Die wag is in die proses doodgeskiet.”
Vrou vas wat glo kind in winkel gryp
Die vrou het glo ’n driejarige seuntjie gevat en byna met hom uit ’n winkel gestap terwyl sy ma vir haar inkopies betaal het.
Stormweer vir Kaap voorspel
Kapenaars kan regstaan vir stormweer wat van Woensdagaand in die streek verwag word. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weerdiens sê ʼn laedrukstelsel gaan van môreaand tot Donderdag…
Video: ’n Dokumentêr van hoop, moed vir lied
Geniet saam met ons hierdie terugkyk na jou herkoms en wees vry, veilig en voorspoedig aan die suidpunt van Afrika. En as jy sukkel, weet daar is meer as 25 instansies in die Solidariteit Beweging om jou hand te vat en jou te help of by te staan.
Video: Rekord spat toe groot vis byt
Dié geelvintuna het die hengelaar ʼn hele uur geneem om in te katrol.
Modack nou ook aangekla van Kinnear-aanval
’n Handgranaat moes glo destyds, voor sy dood, na lt.kol. Charl Kinnear se huis gegooi word.
Brief vir Ace om tasse te pak
Die komitee het ook voorstelle ontvang vir ʼn appèlpaneel vir diegene wat die besluit wil betwis.
Man aangekla ná hondjie erg brand
Waarskuwing: Die inligting in hierdie berig kan sensitiewe lesers ontstel.
Elektrisiën help toe skote op hoofweg klap
ʼn Video van ʼn veiligheidsbeampte wat tydens ʼn gepoogde transitoroof onder ʼn bende rowers uitjaag, het verlede week wêreldwyd opslae gemaak.
Eerbewys vir ‘Sarie Marais’ se familie
“’n Aand soos hierdie help ook weer om oud en jonk se oë te open vir ons besonderse Afrikaanse geskiedenis.”
Wiele2Wiele ry met spesiale Mazda3
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die spesiale uitgawe van die Mazda3 ter viering van Mazda (voorheen Toyo Kogyo) se 100 jaar bestaan.
Solidariteit vergader met minister oor Kubaanse ingenieurs
Intussen wil die DA weet wat die besonderhede van die ooreenkoms tussen Suid-Afrika en Kuba is.
Valke ondersoek vier sake ná Fukula-bewerings
Phadima Fukula, ʼn fluitjieblaser, het verlede maand spoorloos verdwyn nadat hy beweer het die premier van die Oos-Kaap het hom beveel om miljoene rande vir ʼn regter te gee.