Daar is bewyse dat ’n toenemende aantal werksoekers die ondernemingskultuur van ’n maatskappy ook oorweeg wanneer hulle besluit waar om hul werksdae te spandeer.
Alles vir Woensdag 5 Mei 2021
Vyf dood ná swaardaanval by dagsorgsentrum
“Bel asseblief die polisie, ʼn gewapende man het ingekom en vermoor die kinders,” het personeel by die dagsorgsentrum in Brasilië geskree.
Polisieman in hof ná hy eggenoot skiet
Die vrou is na die hospitaal gehaas nadat sy in die gesig geskiet is.
Jong ma skenk geboorte aan negeling
Die dokters het oorspronklik vir die ma gesê dat sy ’n seweling verwag.
Gedig: Herinnering
“As kind het ‘k eens die maan se ronde skyf
langsaam sien uitswel bo die silwer vlei.” Lees Elisabeth Eybers se gedig, “Herinnering”.
Boek: Hartstories van ons land se boere
Terwyl die gronddebat woed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef.
VW, Toyota kraai koning met motorverkope wat begin herstel
Die jongste syfers beteken egter nie dat dit ʼn puik jaar vir motorverkope gaan wees nie weens die invloed van die wêreldwye tekort aan halfgeleier-mikroskyfies.
Foto’s: Gewelddadige betogings ruk Vaalwater
Minstens een persoon is tydens dié voorval aangeval en beroof, winkels is geplunder en strate na en van die dorp is afgesper.
Drie veiligheidswagte vas ná transitorooftog
Een van die geldwaens het onderweg na Kokstad verdwyn en die ander een is na bewering deur die vermeende rowers onderskep.
Bobroffs moet miljoene aan POF terugbetaal – NGV
Die pa en seun het buitensporige fooie gehef van slagoffers wat suksesvol van die Padongelukfonds geëis het.
Lizanne Barnard se ode aan skeppers
“‘Skeppers’ is ʼn bymekaarkoms van digkuns, musiek, fynere kuns van skilder en fotografie.”
‘Besope’ man ure lank in boom vasgekeer
Die man het glo Maandagaand onder die invloed van alkohol gaan stap en by die krans afgeval.
Onderwysers bly sleutel tot ’n suksesvolle toekoms
Ons as gemeenskappe, deur middel van ons skole, kan en moet weer ons kinders se opvoeding in ons hande neem. Ons skole moet weer die onderwyser sentraal plaas in die opvoedingsproses. Ons moet weer ons opvoedingsideale afstof.
Jannie du Toit: 50 jaar van vreugde
Die Afrikaanse liedjieskrywer en woordtowenaar Jannie du Toit som sy musiekloopbaan van vyf dekades vinnig en maklik in een woord op: “vreugde”.
Vrou aangesê om ‘self verkragter aan te keer’
Die polisie het glo aan die slagoffer gesê dat sy nie lyk soos iemand wat ’n traumatiese ervaring beleef het nie.
Nalatigheid dalk oorsaak van Mexiko-treinongeluk
Foute aan die metrolyn is glo jare lank nie ernstig opgeneem nie.
Resep: Roomkaasversiersel
Hierdie versiersel is heerlik op ʼn rooifluweel- of wortelkoek.
Foto’s: ‘Super-sandman’ betower strande met kunswerke
Innocent Zungu, ’n sandkunstenaar van die Strand, laat dikwels die oë rek in bewondering met die beelde wat hy in die seesand kan bou. Kyk hier hoe dié beelde lyk!
Drawwer beroof, bewusteloos in rivier gegooi
“Die polisie moet die oortreders agternasit en dringend alle leidrade opvolg, want die verdagtes gaan nie na die polisie toe kom nie.”
Pasiënt dood ná watertekort by hospitaal
Ivan Gerber is dood nadat sy operasie met drie dae uitgestel is omdat die hospitaal nie water gehad het nie.