Alkoholsterftes in Engeland en Wallis het die hoogste vlakke in 20 jaar bereik ná ʼn skerp toename sedert die aanvang van die Covid-19-afsonderingsperiode.
Lees meerAlles vir Donderdag 6 Mei 2021
Kommer oor regering dalk data wil nasionaliseer
“Die waarskynlikste uitkoms is om Suid-Afrikaanse maatskappye internasionaal minder mededingend te maak.”
Rooftogte neem toe in Welkom
Die polisie in Welkom in die Vrystaat wil graag bewusmaking skep onder die publiek oor ʼn toename in rooftogte die afgelope paar maande.
DA se Solly Msimanga aangeval
ʼn Man is Donderdag in hegtenis geneem ná Solly Msimanga, Gautengse leier van die Demokratiese Alliansie, in Benoni aangeval is.
Man beseer toe motor, trekker bots
ʼn Man in sy 20’s het Donderdagmiddag ernstige beserings opgedoen toe ʼn trekker en ʼn motor op die R501, sowat 10 km buite Potchefstroom in Noordwes gebots het.
ToekomsVenster: Bron van hoop, vreugde en vrede
Die vraag is of ons dit gaan toelaat dat die wêreld ons vreugde steel?
Twee kinders sterf in brand om slang te verjaag
Die leerders het glo handontsmettingsmiddel op die gras uitgegooi en dit aan die brand gesteek.
Jagluiperd soek in Pta
Die eienaar van die aangrensende eiendom het die jagluiperd opgemerk en dadelik die bestuur van die natuurreservaat in kennis gestel.
Hond gryp pa, kleuter wat stap
Metropolisiebeamptes moes die hond noodgedwonge van kant maak nadat die dier se kake vermoedelik om die man se arm gesluit het.
‘Pasella’ van die baan
SABC2 het in ʼn verklaring gesê ʼn hoofstuk van twee dekades word in Januarie 2022 afgesluit.
Luister in 3 minute: Wil die regering data nasionaliseer?
Die hoofstorie in vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” is die nuwe konsepbeleid van die departement van kommunikasie oor data wat in Suid-Afrika in die wolk gestoor word.
Pofadder-vrou het topspeurder ná moord aangestel
“Ek sal haar ondersteun waar ek kan, maar die feite wat in die hof gaan uitkom, sal vanself spreek. Ons laat die saak nou in die hof se hande.”
Jones lei Leeus op toer teen Bokke
Dit sal Wallis se Alun Wyn Jones se vierde Leeus-toer wees.
Nuuskommentaar: Het Ramaphosa die Ace gebreek?
Sodoende het dit wat eintlik ʼn belangrike morele oomblik vir die ANC moes wees natuurlik in ʼn absolute spektakel ontaard.
Hoofregter met langverlof
“Dit is ʼn normale gebruik in die regbank dat regters hul verlof neem indien nodig.”
Boer Niel en sy Cheréze: ‘Dit was vir ons bestem’
Boer Niel en sy Cheréze is na afloop van die jongste seisoen van ‘Boer soek ʼn vrou’ talle kykers se gunstelingpaartjie. Maroela Media het gaan uitvind hoe dit met hulle gaan.
Dié SA universiteite is eerste met volhoubare ontwikkeling
Altesaam 1 117 instellings uit 94 lande en streke verskyn in die derde weergawe van Times Higher Education se 2021-ranglys.
Doodsdreigemente vir ‘transitoheld’ ná video
ʼn Video van die twee veiligheidswagte wat die rowers uitoorlê is die wêreld ingestuur.
Ducati deurkruis weer die land
Die samesyn en kameraadskap is net onbeskryflik. Hou maar dop, want die volgende een word reeds beplan, skryf Brian Cheyne.
John Deere baas gesels oor jongste tegnologie
Beyers het 16 jaar onder die vaandel van hierdie maatskappy gewerk waar hy aktief gehelp het om die markaandeel te vergroot en kanaalontwikkeling regoor Afrika te dryf.