Die 18de Suidoosterfees, wat die afgelope week in Kaapstad plaasgevind het, spog met ’n gemiddelde produksiebywoningsyfer van 94%.
Alles vir Donderdag 6 Mei 2021
Boer stabiel, onder verdowing ná plaasaanval
“Ons is vol hoop dat ons binnekort sy 44ste verjaardag saam met hom sal vier.”
Swaar straf vir tienjarige se moordenaar
Klein Miguel Louw is op daardie noodlottige dag skool toe, maar het nooit weer teruggekeer huis toe nie.
Ma, seun vreesbevange toe kapers in uniform toeslaan
“Jy sal nie dít nie en jy sal nie dát nie, maar in daardie oomblik is dit anders. Die belangrikste op die ou einde is dat ons hier is – lewend om ons storie te vertel.”
Eeueoue plaashuis erg beskadig ná Struisbaai-storm
Hoewel hulle moes spook om hul eie skade te beperk, het die Van Breda’s ook hande gevat om die gemeenskap ná die storm by te staan.
‘Die pad na selfbestuur’: Daar is altyd ’n toekoms
Flip Buys kom by die slotsom dat die verlede ons wys daar is altyd ’n toekoms. Dit is dus die grondslag waarop Buys sy hele filosofie bou. Kom luister hier na ‘n voorlesing uit sy boek.
Podlitiek: Modise-saak faal, ANC-werkers nie betaal, borgtog in Mkhondo-moordverhaal
In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span die saak van Thandi Modise wat van dieremishandeling aangekla is, ANC-werkers wat nie betaal word nie en die Piet Retief-hofsaak.
Bok, Hanna deel babanuus
Talle bekendes het die egpaar gelukgewens met die nuus van die jongste spruit.
#JongStemme: Twee kante van die meerderwaardigheidsmunt
Afrikaners is moeg daarvoor en daarom vereenselwig hulle hulself dikwels by verstek met die persoon of groep wat onregverdig as ’n rassis gebrandmerk word, skryf Wian Spies.
Trekker- en stroperverkope lyk uiters gesond
Stroperverkope het meer as verdubbel in vergelyking met April verlede jaar.
Monstermot in Australië só groot sy kan nie vlieg nie
Die skoolhoof het dit as “ʼn ongelooflike vonds” beskryf.
Wes-Kaap: Vloede, ontruimings, kragonderbrekings
Wydverspreide buie en donderbuie, sterk wind en rowwe seetoestande word Donderdag nog verwag.
Sukkelende munisipaliteite, Kubaanse ingenieurs en die ANC se rassebeleid
Hierdie is die wortel van al Suid-Afrika se kwale en tensy dit daadwerklik aandag kry, sal ons nie uit die moeras waarin ons onsself bevind, kan ontsnap nie.
Skreeusnaakse avonture op ʼn VOC-skip in nuwe reeks
“Die storie is vir enigiemand wat komedie waardeer. Ons probeer iets anders doen en die perfekte rolverdeling dra by tot die reeks.”
Drie keer ‘H’ vir Moedersdag: herwin, hergebruik, hersirkuleer
Kreatiewe mense sê dat ons vandag se glas kan verander in môre se geskenk.
Boek: ‘Mieke’ – Mariël le Roux
Liefde vra soms van jou om onmoontlik dapper te wees.
Boer kritiek ná tweede plaasaanval
Die slagoffer is in die bors en rug geskiet.
Man glo lewend gebrand, verwurg oor liefdesdriehoek
“Die verdagte het aan die polisie erken dat hy die oorledene lewend aan die brand gesteek het uit woede oor ʼn vriendin.”
Taalgebruik: fisiek, fisies
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “fisies” terwyl hulle eintlik “fisiek” bedoel. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
VSA steun kwytskelding van entstofpatente
Die Amerikaners se besluit word as histories en ʼn monumentale oomblik in die stryd teen Covid-19 bestempel.