Die ouers is glo gevra om oor hul dogter se verkragting te swyg.
Alles vir Donderdag 6 Mei 2021
Leon van Nierop se resensie: Love Sarah
Lanklaas gelag? Nie eintlik ʼn bakker nie, maar jy het nog altyd die begeerte gehad om soetighede of ander lippe-aflek-disse voor te sit wat mense laat swymel en popel? Dan is hierdie die rolprent vir jou.
Leon van Nierop se resensie: The Serpent
“The Serpent” is op die waarheid gegrond en handel oor een van die mees boosaardige, berugte en gevaarlike narsistiese psigopate wat die wêreld ooit geken het.
Resep: Hoenderbolognese
Dié pastagereg is ideaal vir ʼn weeksaand.
Voëlgriep: Vyfde geval aangemeld
Volgens die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling is die jongste uitbreking op ʼn kommersiële plaas in Randfontein aangemeld.
Vrou glo by polisiestasie aangerand, aangehou ná kapingspoging
Die polisiebeamptes het haar glo van openbare dronkenskap aangekla en toegesluit toe sy foto’s van hulle probeer neem het waar hulle versuim om haar met die aanmelding van ’n misdaad te help.
Heli-ongeluk: Slagoffer was pa van vier
Die leerlingvlieënier wat Maandag in ’n helikopterongeluk in Durban dood is, was die pa van vier kinders.
Covid-19-statistieke: Meer as 2 000 nuwe gevalle aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Bisarre wending: Ace hef sy skorsing op en ‘skors’ Cyril
Die ANC het gesê hy neem kennis van Ace Magashule, geskorste sekretaris-generaal van die party, se brief waarin hy aankondig dat hy pres. Cyril Ramaphosa uit die ANC “skors”.
Gedagte vir die dag: Gee ons ’n koning!
Hulle het vir Samuel gesê: “Gee ons tog ’n koning om oor ons te regeer”. (1 Samuel 8:5-6)