Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, verduidelik in haar boek dat veerkrag nie iets uitsonderliks is wat net sommige mense het nie.
Alles vir Vrydag 7 Mei 2021
Oeps! Vierjarige koop R37 000 se SpongeBob-roomyse
Hy het 51 bokse van dié roomyse op Amazon bestel. Dis nie terugbetaalbaar nie.
Cintaine Schutte: ‘Mense ís nog uitgehonger vir teater’
“Die pandemie het my laat groei en my geduld getoets. Maar dit het my ook laat besef dat teater met niks anders vervang kan word nie.”
Australië se grense moontlik tot laat 2022 gesluit
Voor die pandemie het sowat ʼn miljoen korttermynbesoekers Australië elke maand binnegekom. Die syfer staan nou op nagenoeg 7 000.
Valke soek bende wat in Mpumalanga op transitowa toeslaan
Sommige van die verdagtes is moontlik tydens die rooftog gewond toe die wagte teruggevuur het.
Covid-19-statistieke: Getal nuwe infeksies bly toeneem
Daar is heelwat meer aktiewe gevalle en kommer bestaan oor verskeie distrikte.
‘Kommerwekkende styging’ in talle distrikte – Mkhize
Die minister sê die regering deel mense se kommer dat ʼn ingevoerde variant ʼn derde vlaag infeksies kan aanvuur.
Gedagte vir die dag: Gee hulle hulle sin!
Toe sê die Here vir Samuel: “Gee toe aan hulle versoek. Stel ’n koning oor hulle aan”. (1 Samuel 8:22)