Lewis Hamilton sal Sondag in die Spaanse Grand Prix eerste wegspring en het sodoende Formule Een-geskiedenis gemaak.
Alles vir Sondag 9 Mei 2021
Covid-19: Indië-, Engeland-variante in SA opgemerk
“Dié bevindings word dringend deur die regering verwerk en aankondigings rakende reisregulasies sal gedoen word nadat alle nodige samesprekings deur die kabinet onderneem is.”
Kaap is weer Hollands vir die Bulls
Hulle het die Stormers se lynstane deurmekaargespring en soos tiere verdedig.
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Om jou nie te steur nie
Maar die kwaadwilliges het gevra: “Hoe sal hý ons red?” Hulle het hom met minagting behandel en geen geskenk vir hom gebring nie, maar daaraan het Saul hom nie gesteur nie. (1 Samuel 10:27-28)