Herstelwerk het reeds Saterdagmiddag begin en is teen Maandagoggend voltooi.
Lees meerAlles vir Maandag 10 Mei 2021
Meer keuses, groter toegang, sê US-rektor oor taalbeleid
“Daar is geen verbod op Afrikaans by die US nie – nie in lesinglokale, in koshuise of op enige ander plek op kampus nie. Dit is nié ons beleid nie,” beweer prof Wim de Villiers, rektor van die Universiteit Stellenbosch.
Ramaphosa: Ace moet jammer sê óf …
Pres. Cyril Ramaphosa het ʼn waarskuwing gerig aan Ace Magashule en ander ANC-lede wat die party in oneer bring.
Ma en 4 seuns sterf op Moedersdag by Coligny
ʼn 38-jarige ma en haar vier seuns is Sondagoggend dood aangetref in ʼn huis in Vaalbank, net buite Coligny in Noordwes.
Talle beseer toe tenkwa, bus bots
Minstens 48 persone is Maandagmiddag beseer tydens ʼn ongeluk tussen ʼn tenkwa, bus en verskeie motors op die N3 sowat 30 km buite Estcourt in KwaZulu-Natal.
ToekomsVenster: Liefde, soos die weduwee se kruik
Ek vermoed verder dit is die een ding waarmee ons selfs in die hiernamaals besig gaan wees. Liefde, sê Paulus hou vir altyd.
Veroordeelde moordenaar beplan glo moord uit tronk
Elliot Groenewald het glo deur middel van ’n selfoon in die tronk met ’n medepligtige van buite saamgesweer om ’n moord te pleeg.
Nuuskommentaar: Is morele herlewing moontlik vir ANC?
Die ANC probeer nou om die interne probleme van die afgelope kwarteeu reg te stel met die einste instellings wie se kapasiteit hy verwoes het.
Voëlgriep: Minister gekap oor bioveiligheid
Die DA sê terwyl gevaarligte wêreldwyd geflikker het, het die departement versuim om die nodige waarnemingsmaatreëls te tref om plase teen dieresiektes te beskerm.
Renault se planne gestuit
In September kan Suid-Afrikaners uitsien na die Kiger.
Borgtog vir Semenya ná sy met gereg bots
Die Olimpiese atleet het Vrydag in die hof verskyn.
Solidariteit, minister vergader Maandag oor Kubaanse ingenieurs
“Ons sal van die geleentheid gebruik maak om die minister se aandag daarop te vestig dat daar genoegsame kundigheid in Suid-Afrika is.”
Veiligheidswag vas wat glo met miljoene verdwyn
Die wag het glo die geldsak in sy private voertuig gelaai en die perseel verlaat.
‘G.I.L.’ se Tips en Prof ‘vriende voor en agter die kamera’
“Ons het gekliek, nie as Prof en Tips nie, maar as Ruan en Gershwin. Toe ons op stel kom, het ons karakters net gewérk.”
Yolandi Botes: Talle vrae oor bloed in gastehuis
“ʼn Forensiese span is gestuur om te bepaal wie se bloed dit is en om bewysstukke te versamel. Ons wag nog vir die uitslae.”
Kovsie wat in tref-en-trap sterf, was ‘inspirasie’
Lithemba Mpambani se familie het ʼn beroep op mense gedoen om na vore te kom met enige inligting wat die polisie moontlik in die ondersoek kan help.
Voer jou soettand met SA suiker – produsente
Die plaaslike suikerbedryf voer ’n bitter stryd om oorlewing.
Opruimingswerk begin ná Tafelberg-brand
Sekere gedeeltes van die Tafelberg Nasionale Park sal steeds vir lede van die publiek gesluit bly.
Oudrugbyspeler sterf in ongeluk op pad na ma
“Hy was op pad om vir sy ma vir Moedersdag te gaan kuier.”
‘Bokke’ teen Georgië in eerste toets van Covid-era
“Niks kan by ’n internasionale wedstryd kers vashou om jou vaardighede en vermoë om druk te hanteer te toets nie. Ons is baie opgewonde om dié geleentheid voor die Britse en Ierse Leeus se toer te kry.”