Met die Covid-19-pandemie se inperkings het die fiksheidslandskap wêreldwyd verander namate mense meer tuis moes bly, asook nie gimnasiums kon besoek en sportbyeenkomste bywoon nie.
Alles vir Maandag 10 Mei 2021
‘Geneser’ gevonnis wat verkragting opneem
Die beskuldigde was besig om na die video op sy selfoon te kyk toe die slagoffer se tannie hom betrap het.
Wen: Sorina en die Tjominis kuier in AfriForum-teater
Vyf gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen na die Tjominis se aanbieding in die AfriForum-teater.
Spanje: draai die politieke gety?
Daar was onlangs ’n streekverkiesing in die Spaanse hoofstad Madrid, wat ’n belangrike aanduiding vir die politieke stemming in die land is, skryf Sebastiaan Biehl.
Aanvaller slaan toe in supermark in NZ
Premier Jacinda Ardern se eerste vraag aan die polisie was of die aanval gevolge vir nasionale veiligheid inhou.
‘Geen berou’ by man wat erken hy wou hond doodslaan
“Die man het verduidelik dat hy die hond met die panga geslaan het omdat hy nie daarvan gehou het hoe die eienaar met sy hond spog nie.”
Navratilova wil hê Rafa moet nooit uittree
“Ek het oneindige respek vir jou en ek is mal daaroor om jou te sien speel. Trouens, ek wens dat jy nooit sal uittree nie want dan kan jy dalk 30 titels op Roland Garros wen.”
Verbruikersake: Wat jy moet weet oor vervaldatums op kos
Verbruikers raak sommer vinnig en tereg warm onder die krag wanneer hulle sien dat kos waarvan die vervaldatum al verstryk het, te koop aangebied word. Ina Opperman het gaan kyk wat wetgewing bepaal oor vervaldatums.
Mpumalanga-skoonheid wen internasionale prys
“Ek dink dit het steeds nie ingesink nie. Ek kan nie die oomblik beskryf toe hulle dit aangekondig het nie.”
Clicks neem Pick n Pay-apteke oor
Clicks is die grootste kleinhandelapteeknetwerk in Suid-Afrika en die verkryging sal sy nasionale teenwoordigheid tot 632 apteke verhoog.
Ramaphosa laat slagoffers van gesinsgeweld ‘in die steek’ – Action Society
“Nagenoeg 200 000 DNS-toetse het sedert Junie verlede jaar opgehoop.”
Polisieman skiet glo pastoor, nog twee
Die beampte sal na verwagting vandag in die hof verskyn op aanklag van moord en poging tot moord.
Nou kan jy ʼn goudbedekte biefstuk bestel
Die sjef is bekend vir die manier hoe hy sout oor vleis sprinkel – foto’s van hom met ʼn knippie sout en sy regterhand omhoog, is baie gewild op sosiale media.
Ramaphosa skop teen ‘entstof-apartheid’
“Dit moet aan almal beskikbaar gestel word, nie net aan die hoogste bieërs nie.”
Musk praat openlik oor Asperger-sindroom
“Ek maak eintlik vanaand geskiedenis as die eerste persoon met Aspergers om SNL aan te bied.”
Resep: Tuisgemaakte mayonnaise
Hierdie Banting-resep is gemaak sonder suiker en met gesonde olie.
Lewis glo hy kan Max nou lees
“Dit was ’n baie goeie dag. Ek het vandag baie van Max geleer; waarskynlik meer as in al die vorige wedrenne saam.”
Boek: Oor Vuil Ferdie en sy manewales
Ontmoet Vuil Ferdie, ʼn seun wat daarvan hou om in sy neus te grou! Hy voer vreemde planne in die mou en is gereeld in die moeilikheid.
ANC bekommerd oor gesprekke wat uitlek
Die ANC het sy regspan aangesê om die uitlek van gesprekke en inligting te ondersoek.
Sewe sterf toe skote by partytjie klap
“Die geweerskote het soos ’n donderstorm geklink.”