Pierre van Tonder was 24 jaar lank besturende direkteur en uitvoerende hoof van die groep voordat hy in Desember afgetree het.
Alles vir Maandag 10 Mei 2021
Boekvoorlesing: Drie vroue en ʼn meisie
Luister nou na ʼn voorlesing van “Drie vroue en ʼn meisie”. Die voorlesing is behartig deur Maroela Media in samewerking met die skrywer, Hans du Plessis.
Oor verwysings na God as vroulik: Wanneer ons die Bybel hoor
Hoe praat die Woord van God oor God en hoe word Hy aangespreek? Hierdie is die tweede aflewering in ‘n reeks van vier oor die onderwerp.
Talentvolle Higgo ewenaar ’n Tiger-rekord
Higgo, wat vandeesweek sy 22ste verjaardag vier, het ’n lekker vroeë geskenk gekry toe hy die Kanariese Eilande-kampioenskap met ses houe gewen het.
Baba no. 2 op pad vir Ricus en Liza
Die egpaar het die nuus op Moedersdag bekend gemaak.
Beheerliggaamvergadering eindig in moord
Terwyl die vergadering aan die gang was, het ʼn onderonsie ontstaan en die verdagte, glo die voorsitter van die beheerliggaam, het glo ʼn ander man gesteek.
Drie sterf by Lochvaal toe ses voertuie bots
Rook van ʼn nabygeleë veldbrand wat sigbaarheid bemoeilik het, het glo tot die botsing van die voertuie bygedra.
Miljoene se goud by lughawe gekry
Die 23 stukke goud is in ʼn man se bagasie gekry.
Covid-19-statistieke: 11 nuwe sterftes
Hier is die jongste Covid-19-syfers.
Gedagte vir die dag: Ampsgroet
Wees net gehoorsaam aan die Here en dien Hom opreg en met julle hele hart. Let op die groot dinge wat Hy vir julle gedoen het. Maar as julle opsetlik verkeerd doen, sal julle sowel as julle koning uitgewis word. (1 Samuel 12:24-25)