“Vrae ontstaan egter of Khumalo wel sy bedankingsbrief ingedien het. Daar is blykbaar ʼn bedankingsbrief aan die speaker van die munisipale raad, Kgosiemang Mogoemang, gestuur, maar volgens hom weet hy niks van die brief nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 11 Mei 2021
Cele erken DNS-krisis is onaanvaarbaar
Cele sê Gauteng ervaar die grootste DNS-agterstand, naamlik 115%.
Man tronk toe ná hy swaer vermoor
“Mkhize het na Ndlovu se huis in Thembalihle gegaan en met sy vuurwapen op hom begin losbrand.”
Vermiste paartjie se liggame langs pad gevind
ʼn Vragmotorbestuurder het Maandagoggend twee liggame in die bos langs die M19-pad digby Swartkops gewaar.
Man dood ná skietvoorval in KZN
Die man is in sy voertuig raakgeskiet, waarna hy beheer oor sy motor verloor het.
ToekomsVenster: Die liefde doen geen kwaad
Daar is geen verskoning nie. Liefdeloosheid is sonde en dit maak die God se hart seer om dit in kinderlike terme te stel.
Help ons om behoeftige kinders te laat blom
“Die projek is baie meer persoonlik as Helpende Hand se groter projekte. Ek het ʼn sagte plekkie daarvoor van die begin af, want elke kind kan ʼn verskil maak en verdien ʼn kans en ʼn voorspoedige toekoms.”
EU dagvaar AstraZeneca oor miljoene dosisse entstof
Die Europese Kommissie beskuldig die farmaseutiese reus van kontrakbreuk.
SANParke-hoof met spesiale verlof ná aantygings
Verskeie aanklagte van aanranding is teen hom gemaak.
Bekende SA fotograaf sterf
“Kyk uit vir die mense rondom jou; wees die persoon wat hy was. Ek het altyd soos ʼn buitestander gevoel, maar hy het my nooit so laat voel nie.”
Vermy dié 5 foute in jou velsorgroetine
Hoe jy jou vel versorg, raak so vinnig deel van jou roetine dat jy nie meer dink aan hoe jy dit aanpak, en of jy dalk iets verkeerd doen nie.
Al hoe meer mense soek hulp vir skuld
In die afwesigheid van ʼn werklike inkomstegroei het talle Suid-Afrikaners hul inkomste juis met ongesekureerde skuld ʼn hupstoot bly gee.
Uitdrukking: Iets te berde bring
Wat op aarde beteken dit om “iets te berde te bring”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Taxibedryf betaal net R5 miljoen belasting – DA
Die taxibedryf het glo ’n jaarlikse omset van R90 miljard.
Oud-atletiekbaas glo terug in Senegal
Die 87-jarige Senegalese burger is verlede jaar in Parys skuldig bevind op aanklagte van korrupsie nadat hy gedurende sy dienstydperk omkoopgeld van Russiese atlete aanvaar het.
Talle na hospitaal ná gaslekkasie by kantoor
Verskeie mense was vanoggend met paramedici en die plaaslike brandweer se aankoms besig om die gebou te ontruim.
SAPD skuldig aan ‘onbillike arbeidspraktyk’
“Daar is sekere vereistes waaraan kandidate moet voldoen en ʼn bepaalde protokol wat gevolg moet word, wat klaarblyklik net deur die polisiebestuur geïgnoreer word soos dit die lede pas.”
Water en riool: Kgetlengrivier-munisipaliteit sit met gevoude hande
“Die respondent het die bevel geminag en daar rus nou ’n verpligting op hom om te verduidelik waarom hy die bevel oortree het.”
Boek: Stories bied wenke vir moeilike gesprekke met kinders
Die Ligland-reeks help volwassenes en kinders om oor moeilike onderwerpe, die uitdagings van die lewe en geloof te gesels.
Kommer oor Olimpiese Spele ál groter
“As atleet wil ek graag deelneem, maar as mens weet ek ons is in ’n pandemie.”