’n Paar jaar gelede het Lerentia saam met haar gesin na Australië verhuis waar sy met StrydomFitness besig is om die Aussies met hul fikswordplanne by te staan.
Alles vir Dinsdag 11 Mei 2021
Ooreenkoms beëindig Emfuleni-waterkrisis
Inwoners van Emfuleni het glo sedert Februarie ernstige waterprobleme ervaar nadat Rand Water ’n verlaging in die waterdruk ingestel het as ’n kredietbeheermaatreël.
Grapjas-aktrise verwag tweede spruit
“Ons is ook opgewonde om ʼn nuwe lid by ons komedietroep te verwelkom.”
Eierbedryf spog met deurwinterde leier
Balarane praat nege van Suid-Afrika se amptelike tale wat baie gaan help om inligting oor marktoegang met boere te deel.
Boekresensie: Die Familiebybel
Hierdie Bybel dra jy gerieflik met jou saam. Só kan jy en jou gesin altyd toegang hê tot die Woord en kan julle jul enige tyd en plek daarin verdiep.
Wiele2Wiele gesels oor elektriese motorfietse
Hierdie week gesels Wiele2Wiele onder meer oor die bekendstelling van drie elektriese motorfietse.
Student bly positief ten spyte van artritis, lupus, pa se kanker
“Ek is nog so jonk, ek kan nie nou ophou veg nie; ek het nog so baie om voor te lewe.”
Valke fnuik vermeende rowers se planne
Dit is vasgestel dat die voertuie wat tydens die transitorooftog gebruik sou word, glo vroeër die jaar gekaap is.
Nege by Russiese skool doodgeskiet
’n Tweede aanvaller is Dinsdag in die skoolgebou doodgeskiet.
Nog ’n TV-netwerk boikot Golden Globes
Die akteur Tom Cruise het sy drie Golden Globes-beeldjies teruggegee.
Pakkie-monopolie vir Poskantoor ‘rampspoedig’
Die Poskantoor wil alleenreg op die aflewering van pakkies minder as 1 kg hê.
Beloning ná kunswerke tydens kaping verdwyn
Die voertuig was van ʼn kunsveiling onderweg na ʼn kunsgalery waar die werk uitgestal sou word.
Bejaarde met Alzheimer se siekte al dae lank vermis
Die 82-jarige John Rodda het nie eers ’n trui by hom gehad toe hy Saterdag by die aftreeoord se hek uitgery het nie.
Regstappe oor Kubaanse ingenieurs gaan voort
Solidariteit hou voet by stuk daar is geen regverdiging om Kubaanse kundiges in te voer terwyl Suid-Afrikaners beskikbaar is om die werk te doen nie.
Video: Siamese tweeling in Kaapse hospitaal geskei
“Ek het nie verwag om uit die hospitaal te stap met een kind in elke arm nie.”
Riaan Benadé kraai weer koning op Top-20
Richann en René, die Boer soek ’n vrou-sangpaar wat saam sing as Reën, val met een plek terug na die tweede posisie.
Konstabel vas ná vlaag sakerooftogte
Sommige van die verdagtes in een van die rooftogte het vroeër uit aanhouding ontsnap.
Novak steek Serena verby
Die Serwiese ster is nog 57 weke weg van Steffi Graf se algehele rekord vir die meeste weke as die wêreld se voorste tennisspeler.
Video: Stappies met ʼn 25 jaar oue skilpad
ʼn 25 jaar oue skilpad is nou ʼn internet-bekende ná ʼn video op sosiale media gedeel is waar sy eienaar hom vir ʼn stappie vat.
Geheime saam met berugte reeksmoordenaar na graf
Die sogenaamde Monster van die Ardenne het erken dat hy 11 mense vermoor het.