Kenners sê hoe meer die virus versprei, hoe groter is die risiko dat dit ideale toestande sal vind om op verskillende maniere te muteer.
Alles vir Dinsdag 11 Mei 2021
Beweeg só na ʼn meer vegetariese dieet
Vandeesweek is Vegetariese Bewustheidsweek.
Virender besing AB se lof
“Niemand anders as AB de Villiers kan dit doen nie.”
Nuwe ma Simoné terug op die kassie
Sy verklap dat sy met die verfilming van “Swartwater” in haar eerste trimester van swangerskap was.
Resep: Vegetariese sampioen-en-uie-quiche
ʼn Heerlike maaltyd vir ontbyt óf middagete.
Hoop in die Noord-Kaap
Hoewel sommige dele van die Noord-Kaap wel reën gekry het, is dit geensins ’n oplossing vir die provinsie se uitdagings nie. Dit gaan ’n paar jaar se goeie reënseisoene verg om weer hoëgehalteweiding beskikbaar te hê, skryf Bennie van Zyl.
Snorkel en vang vis in ’n gesellige Sodwana
Sodwana duik sommerso skielik op in die pad, sonder enige aankondiging.
Man lê glo dae lank honger, beseer in staatshospitaal
“Sy linkerbeen is soos ’n bees s’n toegewerk. Lelike, los steke waar dele van die wond nog uitsteek.”
‘Koperkabeldiewe’ op heterdaad betrap
Honderde meter se koperkabels is agterop ’n voertuig op die toneel gevind.
Sesjarige op N12 doodgery
Die bestuurder van die motor was met paramedici se aankoms op die toneel sigbaar geskok.
7 dood in gru-botsing op N3
Al sewe oorledenes was insittendes van ’n bakkie wat ook in die ongeluk betrokke was.
Covid-19-statistieke: Nog 90 sterf
Meer as ’n derde van die nuwe sterftes is in Noordwes aangemeld.
Gedagte vir die dag: Wat het jy aangevang?
En toe gebeur dit! Net toe hy die brandoffer klaar verbrand het, kom Samuel daar aan. Saul het na hom uitgegaan om Samuel te groet. Samuel vra hom toe: “Wat het jy aangevang?”. (1 Samuel 13:10-11)