Die grondeisehof wil nou spertye vir die afhandeling van grondeise instel.
Alles vir Woensdag 12 Mei 2021
Hoërskool gesluit weens etlike virusgevalle
“Leerders se onverantwoordelike sosiale gedrag is kommerwekkend.”
Nadal nog onseker oor Spele
“In ’n normale wêreld sou ek nooit daaraan gedink het om die Olimpiese Spele mis te loop nie. Maar in hierdie omstandighede…”
Resep: Grondboontjiebotterkoek
Met dié resep kan jy ook heerlike kolwyntjies maak.
Vertraging in betaling van subsidies gepak
Daar is reeds aan die einde van verlede maand met die uitbetaling van subsidies begin.
Vier op plaas doodgebrand toe gepeupel toeslaan
Minstens agt mense is die afgelope ruk in Mpumalanga dood nadat mense reg in eie hande geneem het.
Drukgroep wil Kgetlengrivier se munisipale bestuurder agter tralies sien
Die onlangse teruggee van die werke aan die munisipaliteit se diensverskaffer was katastrofies. Dit het binne ʼn week só versleg dat die terugkeer tot die benarde situasie wat tot die oorspronklike hofaansoek gelei het, onvermydelik sou wees.
Covid-19-statistieke: Nuwe getalle styg steeds
Die meeste nuwe virus-verwante sterftes was in die Vrystaat.
Gedagte vir die dag: Dapper Saul
Nadat Saul seker was van die koningskap oor Israel, het hy oorlog gemaak teen al sy vyande in die omgewing. Saul het dapper opgetree en sodoende het hy Israel gered uit die mag van dié wat hom geplunder het. (1 Samuel 14:47-48)