“Hy het sy mag misbruik en besonders wreed opgetree.”
Alles vir Donderdag 13 Mei 2021
Span smelt trofee om dit met aanhangers te deel
“Ons wil hierdie titel aan ons ondersteuners opdra.”
Barberton wil hoogste rugbypale ter wêreld hê
Volgens oorlewering was Naas Botha destyds in Barberton vir ’n gholfdag en hy het glo gesukkel om die bal hoër as die pale (amper 29 m) te lanseer.
Gildes help jong mense met vakansiewerk
Onderhoude is met bykans 30 studente gevoer om aan hulle ʼn kans vir vakansiewerk in Julie te bied.
Dieretuin-man dood in huis gevind
“Hy was baie passievol oor sy werk en vir dit waarvoor die dieretuin gestaan het.”
Blaps met kragskepe, vrae oor drankverkope en ’n grendelgenerasie
Gerhard van Onselen, senior ontleder van Sakeliga, bespreek die belangrikste sakekwessies van die week. Kom luister daarna in drie minute:
Ellen DeGeneres wuif kassie vaarwel
“So goed soos wat die program is, en soveel pret soos wat dit is, is dit net nie meer ʼn uitdaging nie.”
Man sterk aan ná Mamelodi-nagmerrie
“As ek hom nie gaan haal het nie sou hy waarskynlik sy been verloor het.”
Nee, nee, duisend maal nee!
Die volgende fase van hierdie protes is om die internasionale druk nog sterker te maak. Ons moet die regering hier plaaslik aankla, maar ook internasionaal, skryf dr. Dirk Hermann.
Verbreek die siklus van geslagsgeweld
“Dit beteken egter nie dat alle kinders wat mishandel is ook misbruikers sal word, of dat alle misbruikers self mishandel is nie, maar daar is dikwels ʼn skakel.”
Regsaksie oor Kubaanse ingenieurs gaan voort
Solidariteit sê die departement van menslike nedersettings, water en sanitasie laat hom eenvoudig met geen ander opsie nie.
Boek: ‘ʼn Kans op vir altyd’ – Cecilia Nortje
Wanneer Milan se lewe onverwags ontwrig word, begin die domino’s een vir een kantel, en word hierdie drie vroue wie se lewens ineengeweef is, onkeerbaar geraak.
Tesla slaan remme aan op bitcoin
Dít weens skade aan die omgewing.
Plaasmoorde, wreedheid neem toe – AfriForum
“Slagoffers is onder meer met strykysters gebrand, doodgeslaan of -geskop, of herhaaldelik met ’n skerp voorwerp gesteek.”
Agt ‘rowers’ vas ná jaagtog, skietery
Die verdagtes het glo ʼn koeriervoertuig beroof en van die toneel gevlug.
Twee klimmers sterf op Everest
Ongeveer vyf bergklimmers sterf gemiddeld jaarliks op Everest, maar dié syfer het die afgelope jare toegeneem.
Strand-video: ‘Ek lag nog steeds’
“Ek was net so opgewonde dat ek drie keer geval het.”
Sóveel misdadigers vrygelaat op ‘spesiale’ parool
Talle oortreders is intussen weer terug in die tronk nadat hulle wéér met die gereg gebots het terwyl hulle op parool was.
McGregor neem ‘Forbes’-mantel by Federer oor
Ten spyte van Poirier-loesing steek die veglustige Ier steeds miljoene in sy sak.
Registreer dán vir plaaslike verkiesings
Die plaaslike verkiesings vind op 27 Oktober vanjaar plaas.