Frikkadelle met tamaties, gerookte paprika en suurroom.
Alles vir Donderdag 13 Mei 2021
Noordwes-LUR eis in een jaar R1 miljoen vir reis
Daar was twee voertuie tot die LUR se beskikking, maar sy het dit van die hand gewys en besluit om eerder haar private voertuig te gebruik.
‘Die pad na selfbestuur’: Die rivier waarin die geskiedenis vloei
Die beginpunt van ’n demografiese uitdaging moet ’n demografiese strategie wees, skryf Flip Buys. Kom luister hier na ‘n voorlesing uit sy boek.
Covid-19: Derde golf nog nie hier, maar…
Volgens die departement van gesondheid is die jongste syfers kommerwekkend maar wys sy modellering dat die drempel van die derde vlaag van Covid-19-infeksies nog nie bereik is nie.
Covid-19-statistieke: Meer as 2 700 nuwe gevalle aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Goud van gehoorsaamheid
Eiesinnigheid is net so erg as die bedrog van afgodery. (1 Samuel. 15: 23)