In sommige gevalle word duisende rande van dokters se salarisse afgetrek, sonder dat hulle daartoe instem.
Lees meerAlles vir Vrydag 14 Mei 2021
Transitorower vasgetrek
Die roof het verlede maand in Empangeni in KwaZulu-Natal plaasgevind.
Hondjie vol motorolie by DBV gelaat
“In die emmer, brandmaer en geweek in motorolie, was iets wat soos ʼn hond gelyk het.”
Picasso-skildery vir meer as R1,4 miljard opgeveil
Die skildery met die titel Sittende vrou by ʼn venster (Marie-Thérèse) is in 1932 voltooi en is binne net 19 minute op die veiling opgeraap.
ToekomsVenster: Ons behoort aan die Here
In lewe en in sterwe behoort ons aan die Here. Halleluja!
Toename in geweldsmisdaad, plaasmoorde ‘kommerwekkend’
Plaasmoorde en aanvalle het verdubbel in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar.
Geen verfballe meer vir Kaapse kese
Kapenaars moet daarop let dat hulle voortaan moontlik meer van bobbejaan se kind te sien gaan kry as vroeër.
Britse Leeus se Kaapse draai bevestig
“Al agt toerwedstryde word in Gauteng of in Kaapstad gespeel om die risiko van ontwrigting, wat deur die Covid-19-pandemie veroorsaak word, te verminder.”
IV-druppe takel veroudering, wingerdgriep
Sy verklap dit is egter die drup wat wingerdgriep in ʼn japtrap takel wat naas die gewigsverlies- en velverbeteringsdruppe ongetwyfeld hulle gewildste produk is.
Tiener erg beseer in skietvoorval
“Sowat 75% van die been in sy arm het versplinter.”
Man ernstig beseer toe sementtrok omslaan
Die vragmotor moes gedeeltelik opgelig word sodat reddingswerkers die bestuurder kon bevry.
Nuuskommentaar: Die seep-opera van Ace Magashule
Die manier waarop Ace Magashule se skorsing van die ANC tans verloop, herinner aan ʼn slegte seep-opera.
Ons Franse kasteel – ‘n kommapunt
In Frankryk het die lente ook ’n kommapunt beleef; die aarde het vir ’n oomblik stilgestaan en asem geskep vir die volgende deel, skryf Sunita McDonald.
Skoolwedstryde uitgestel: Hoop en nugter denke nou die wagwoord
“Sport is iets wat vir jong mense nog hoop in hierdie onseker tye gee.”
’n Ware oase vir boekvrate
Dié klein, intieme boekwinkeltjie is enige boekwurm se droom en jy kan sommer maklik vir ure hier rondluier terwyl jy nuwe boekvriende uitsnuffel.
Man gou vas toe bakkery verdagte se foto op koekies weggee
ʼn Bakery het met ʼn slim plan vorendag gekom om ʼn verdagte te identifiseer ná daar by hulle ingebreek is.
Misdaadstatistieke: Moord, poging tot moord neem skerp toe
Luidens statistieke is 4 976 moorde tussen Januarie 2020 en Maart 2021 gepleeg.
Modack aangekla van moord op Kinnear
Lt.kol Charl Kinnear is in September koelbloedig in sy motor voor sy huis in Bishop Lavis doodgeskiet.
Ou wonde weer oop in konflik tussen Israel en Palestyne
Intussen kan die huidige stryd nog vir dae, selfs weke, voortduur en gaan die bloedvergieting eers toeneem voordat ʼn tydelike oplossing gevind sal word.
‘Wit mense eerste gered in Mosambiek’, kla drukgroep
Volgens oorlewendes is twee honde vóór swart mense in die reddingshelikopter gelaai en na veiligheid geneem.