’n Kouefront sal na verwagting dié dele van die land Saterdag tref.
Alles vir Vrydag 14 Mei 2021
Redakteursbrief: Om op Hemelvaart ʼn pandemie in die oë te kyk
“Daar is ʼn baie fyn lyn tussen versigtig en verantwoordelik wees, en só behep raak met ʼn virus dat ons vergeet waar ons Hulp vandaan kom.”
The Grillroom: Raak heerlik versot op dié wintergenot
The Grillroom in Brooklyn, Pretoria is net die plek om te besoek as jy ʼn baie spesiale geleentheid saam met iemand besonders wil vier. Kom lees meer oor sjef Jamie Sutherland se winterspyskaart.
Dlamini dok uiteindelik op vir kostebevel
Dlamini moes ingevolge ’n hofbevel R650 000 vir regskoste betaal.
Droomtroue vir bruid met terminale kanker
“Ek is lief vir jou – hare of geen hare nie. Ek is lief vir jou en sal saam met jou die sukkel-om-te-loop-pad stap.”
Vrae oor olifantvrektes in Indië
Minstens 18 olifante is Donderdag in die Kandali-reservaat in Assam, in die noordooste van Indië, dood gevind.
‘Op my eish!’-drama: ‘Jy is nie nou in die hof’
Sy voel sy het dit nie “verdien” om huis toe gestuur te word nie. Vermy die berig as jy nog nie gisteraand se episode gesien het nie.
Soektog na vermiste bejaarde eindig tragies
John Rodda het Alzheimer se siekte en het verlede naweek “op pad apteek toe” verdwyn.
Boek: Wat kan Jesus ons leer van leierskap in onsekere tye?
‘Jesus-leierskap: Hoe om te lei in ʼn veranderende wêreld’ deur Roedolf Botha navigeer die tye waarin ons leef aan die hand van die Markus-evangelie.
Taalgebruik: epidemie, pandemie
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen die gebruik van “epidemie” en “pandemie”.
Ace bring dringende hofaansoek oor skorsing
“Die werklike motief agter my skorsing is die begeerte om van my ontslae te raak.”
5 lekker daguitstappies vir Gautengers
As jy jou oor ʼn naweek of vakansie by die huis bevind en jou kinders sê al vir die vierde keer “Mamma, ek is verveeld!”, hoef jy nie jou goed te pak en kus toe te ry nie.
Video: Ouers gooi skoolhoof uit, stoel en al
Die groep ouers is gegrief omdat die skoolhoof glo nie in die belang van die skool optree nie.
Corinna Schumacher wil Switserse herehuis verkoop
Die Ferrari-ster het in 2013 ernstige kopbeserings opgedoen ná ’n ski-ongeluk in die Franse Alpe en hy is juis by die Schumachers se Switserse woning versorg.
‘Friends’ herenig uiteindelik
Die sterre verdien glo elkeen $2,5 miljoen om deel te neem aan die program.
2 keer lewenslank, nóg 70 jaar vir bendelid
’n Medebendelid van Kemal Zita dien intussen 274 jaar tronkstraf uit nadat hy skuldig bevind is op talle moorde wat verband hou met bendegeweld.
Tiener al weke lank vermis
Die 13-jarige Patricia van Wyk het uit ʼn kinderhuis verdwyn.
Video: Só ploeg AVBOB terug in gemeenskappe
AVBOB belê in gemeenskappe met verskeie projekte wat geletterdheid bevorder, biblioteke in skeepsvraghouers vestig en ʼn poësiekompetisie wat woorde aan ʼn gevoel van verlies verskaf.
Polisie dalk nalatig met ondersoek na Kemptonpark-moord
Bewysstukke in die gastehuiskamer is glo eers dae later ingewin.
Uitmuntende beleggingsgeleentheid in sekuriteit-super-app
’n Super-app is ontwikkel om in minder as agt minute die naaste gewapendereaksie-voertuig by jou GPS-ligging te bring – 24 uur per dag, sewe dae per week. Secure-Me bied tans ’n herhalende inkomstegeleentheid deur die beskikbaarheid van slegs ses beleggingsgeleenthede, teen ’n minimale bedrag.