ʼn Derde (32%) van respondente het die afgelope jaar aangedui dat ʼn kind in hul huishouding die voorafgaande week honger gely het.
Lees meerAlles vir Saterdag 15 Mei 2021
Oupa verdrink voor kleinkind naby Hermanus
Die man het saam met sy dogter en kleinseun by die riviermond gestap.
Stormers wen met ʼn strafdoel in die doodsnikke
Die Lions moes gewen het, want hulle het met 37-29 voorgeloop, vyf minute voor die eindfluitjie geblaas het.
Talle by Grey Kollege toets positief vir Covid-19
Meer as 3 000 leerders en onderwysers in Vrystaatse skole het sedert Maart verlede jaar Covid-19 opgedoen.
Covid-19 eis gedugte speurder
Brig. Dick de Waal was hoof van die Valke in Kimberley en het bekendheid verwerf vir sy ondersoek na die Griekwastad-moorde.
Ál meer klagtes teen dié banke ingedien
In een voorval het ʼn kliënt al sy pensioengeld verloor toe geld via aanlyn bankdienste uit sy beleggingsrekening na bedrieërs se rekening oorgeplaas is.
Maak seker jou huis is waterveilig, sê NSRI
Volgens Statistieke Suid-Afrika is verdrinking die vyfde grootste oorsaak van onopsetlike sterftes in die land met sowat 350 kinders wat jaarliks verdrink.
Internasionale oorsig: Dít kortwiek herstel in VSA
Die prys van mielies in die VSA het vanjaar reeds met 50% gestyg en is nou 125% hoër as ʼn jaar gelede.
Vrou moet man se erfgeld met skelmpie deel
Die minnares se prokureur het die versekeringsmaatskappy oorreed dat sy ook vergoeding verdien ná haar verlies.
Heli-ongeluk: Broer, suster sterf saam met honde
Die liggaam van ʼn man, vermoedelik die vlieënier, is intussen ook uit die water gehaal.
Wiele van Transnet se treine afgesteel
Toe die polisie die treinstasie en die skrootwerf deursoek, het hulle afgekom op vier houers propvol treinwiele.
Navigeer gesinstyd, -pret en nuwe tegnologie só
“Wys dat gesinstyd vir jou belangrik is en koester jou gesin – al vra dit baie selfdissipline om weg te breek van jou werk.”
Goedhartige trio help straathonde op Villiersdorp
“Al kan honde nie praat nie is daar ʼn innerlike konneksie tussen mense en honde. Mense kan hulle soveel liefde gee en hulle kan dit vir jou teruggee.”
Parlement bekommerd oor inentings, virusgevalle in Noord-Kaap
Die komitee is veral bekommerd oor die toename in gevalle in en om Kimberley.
Foto’s: 12 dood, honderde beseer ná tornado’s in China
Stormsterk winde van tot 260 km/h het in Wuhan en Suzhou gewoed.
Fynproewer van woord en wyn
“ʼn Mens is dankbaar eerder, oor almal wat jou van jongs af ondersteun het; ander wat jou onderrig het of jou loopbaan bevorder het. Trots ook, maar nederig veral. Alles is net genade.”
Onderwyser verkrag glo leerder
In een van die voorvalle het hy glo aangebied om haar met ekstra lesse te help, maar haar toe eerder na ʼn nabygeleë lodge geneem waar hy haar verkrag het.
Covid-19-statistieke: Meer as 3 000 gevalle weer aangeteken
Intussen waarsku die Wêreldgesondheidsorganisasie dat Covid-19 vanjaar veel dodeliker kan wees.
Polisiestasie geen ‘veilige hawe’
Pentz is by die polisiestasie in, vol vertroue dat sy daar veilig sal wees. Maar hier het nog ʼn ontbering op haar gewag.
Burmester blaas vuurwarm op The Belfry
Wanneer die Suid-Afrikaner Dean Burmester die stang vasbyt, is daar min dinge wat hom van ʼn oorwinning op die gholfbaan kan weghou.