Die gebou was die plaaslike kantoor van die Midde-Oosterse nuuskanaal Al Jazeera en die Amerikaanse nuusagentskap The Associated Press.
Alles vir Sondag 16 Mei 2021
‘Metropolisie’ boelie glo gesin
Een van die beamptes het glo vir die man gesê dat hy ʼn mooi vrou en dogter het en dat dit jammer sou wees indien een van hulle “iets sou oorkom”.
Dié Bulls weet nie van verloor af
As die Bulls se spel gisteraand teen die Sharks met ’n V8-bakkie vergelyk kon word, dan was Morné Steyn die uitgeslape bestuurder wat die brullende voertuig met presisie in die regte rigting gestuur het.
Gedagte vir die dag: Gered!
So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. (Handelinge 2:21)